Maroela Media het agter die skerms met die mentors en beoordelaars van ‘Die Kontrak 3’ gesels.
Alles vir Dinsdag 21 November 2023
Maroela se Bruid van die Jaar: Skryf in as Lentebruid
Skryf nou in as Lentebruid in Maroela se Bruid van die jaar-kompetisie!
Outomatiese leerderbevordering dui op stelselmislukkings
“Leerders wat beter voorbereid is, het ’n baie beter kans om te presteer, in watter eksamen ook al. En hulle het ’n baie beter kans op ’n suksesvolle lewe en om indiensneembaar te wees.”
Vervolging ingestel vyf jaar ná man se skietdood
Gerhard Coetzer se weduwee het deurlopend volgehou haar man se skietdood was nie ʼn ongeluk nie en nog minder dat hy deur rowers doodgeskiet is.
Boek van die maand: ‘Deelfontein’ deur Nicole Jaekel Strauss
Die oorlog is dalk die groter doek waarvan Jaekel Strauss se boek ʼn kleiner tapisserie is oor die trauma van geweld in meer fasette as net oorlog.
Koordirigent sê Sama-prys is inspirasie vir toekoms
“Hierdie toekenning bind die koor nog meer en skep ʼn gevoel van gemeenskap.”
Hoe oud sal Proteas in 2027 wees?
Die volgende Wêreldbeker-toernooi word in 2027 in Suid-Afrika aangebied en Temba Bavuma sal dan 37 jaar oud wees, terwyl ʼn opkomende ster soos Gerald Coetzee dan sy 27ste verjaardag vier.
Wapenstilstandsooreenkoms met Israel in sig – Hamas
“Ons is naby om ’n ooreenkoms oor ’n wapenstilstand te bereik.”
Sport, honde en pensioenarisse: Welkom by Nederlandse politiek
Nederlanders gaan Dinsdag na die stembus vir ʼn taai verkiesingstryd tussen ʼn menigte politieke partye.
‘Sluit Wes-Kaap se grense’
Die nuwe enkelsaakparty voer aan dat grootskaalse onwettige grondbesetting die provinsie lamlê en as dit onafhanklikheid kan geniet, kan dié probleem uit die weg geruim word.
June sal nié dié keer Pistorius-parool teenstaan
“June is steeds in rou.”
Gemuilband? Onnies mag nie oor eksamen praat
Amptenare betrokke by die eksamenproses is vanjaar aangesê om ’n vertroulikheidsooreenkoms te onderteken. Dié stap word deur verskeie organisasies gekritiseer.
Taaltoffie: ‘First come, first served’
Wat maak ons met “first come, first served” in Afrikaans? Taaltoffie stel ondersoek in.
Dupont se kop staan sewes toe
“Om vir ʼn Olimpiese medalje te speel is iets wat my beslis motiveer.”
TLU SA: Waak teen normalisering van verval
“Wanneer ons die regte ding doen, is dit ʼn positiewe proses waar ons streef na verbetering, nie net as enkelinge nie, maar ook as organisasies wat ʼn gevoel van trots oor wat ons verteenwoordig, teweegbring.”
Veiligheid op Tafelberg ‘steeds nie prioriteit’
“Dit laat die vraag ontstaan, as SANParke nie genoeg hulpbronne het nie en te min veldwagters het, waar gaan al die geld heen wat gegenereer word?”
Beurtkragfases vir week aangepas
Beurtkrag sou tussen fases 1 en 3 gewissel het, maar weens die gebrek aan opwekkingskapasiteit is dit nie moontlik nie.
Valse morele hoë grond en oorvereenvoudiging
Ywerige sede-seiners se emosionele en dikwels oningeligte besluite om die geskiedenis uit te vee is nie die oplossing vir Suid-Afrika se probleme nie.
Resep: Lasagne met kaassous
Dié pastagereg is perfek vir jou gesinstafel.
Avokado’s, mango’s in hande van beïnvloeders
“Navorsing wys dat verbruikers in die ou dae eenvoudig avokado’s in hul mandjies gesit het, maar nou reageer hulle meer op bemarking.”