Lede van die EFF is ook met gholfstokke opgemerk terwyl hulle vandag die saamtrek bygewoon het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Julius Malema"
Video: Malema, Ndlozi weer in hof
“Lede van die publiek is keelvol vir die EFF se blatante minagting van wet en orde,” sê AfriForum.
Parlement ‘beskerm’ Malema
ActionSA sê as die parlement nie vir Julius Malema wil vasvat oor sy aanmoediging van onwettige immigrasie nie, sal die party dit sonder huiwering doen.
Ramaphosa sê hy’s gʼn bang vir Cele
“My verbintenis tot die republiek kan nie bevraagteken word nie.”
Media se reaksie op AfriForum vs. Malema/EFF-hofsaak spreek boekdele
Hoewel die verwerplikste aspek van die AfriForum vs. EFF “Kill the Boer”-saak sekerlik baie dele van Julius Malema se ontstellende getuienis onder eed was, het die reaksie van die media en lede van die Suid-Afrikaanse rubriekskrywersgarde ʼn verbasend sterk tweede plek ingeneem.
Vuurwapen-saak: Malema-regspan is desperaat
Sleutelgetuies het tydens die eerste week van die verhoor in die hof getuig, insluitend ’n ballistiese deskundige.
Speelgoedgeweer? Nee wat, sê kenner
Sedert Julius Malema glo skote in die openbaar afgevuur het, het hy verskeie kere sy weergawe oor die egtheid van die vuurwapen en ammunisie verander.
Verdoemende bewyse in Malema-saak gelewer
“Indien hulle die patroondoppies met die geweer wat die lyfwag ingegee het, kan verbind, word hulle hele verweer uit die water geskiet.”
Malema se ontstellendste en gevaarlikste opmerkings
Hoewel Malema ’n oorvloed ontstellende, laakbare en gevaarlike opmerkings onder kruisverhoor gemaak het, staan een in die besonder uit weens die onheilspellende aard daarvan.
Malema pleit onskuldig in vuurwapen-saak
“Dit lyk of dit Julius Malema se regstrategie is om eenvoudig alles te ontken.”
Malema draai sélf 90% van mense teen hom
Stephen Grootes skryf die afgelope week dat AfriForum se hofsaak Malema “versterk”. Kallie Kriel meen enige geleentheid, soos dié hofsaak teen Malema, wat aan hom die geleentheid bied om sy gewelddadige neigings te ontbloot, verswak inderwaarheid sy posisie.
‘Ek sál nog president word’ – Malema
Die EFF-leier kon nie in die gelykheidshof waarborg dat hy voortaan nie ’n beroep vir die slagting van wit mense sal doen nie.
Plaasaanvallers dalk sélf wit boere – Malema
Malema is gedurende kruisondervraging uitgevra oor pro-EFF-slagspreuke wat op die muur van plaasaanvalslagoffers geverf is. Dít was sy antwoord.
‘Daar is nie plaasmoorde, daar is net moord’ – Malema
Julius Malema sê hy sal nie die sing van die “Skiet die boer”-lied in Senekal in 2020 veroordeel nie.
‘Julle het die verkeerde ou’ – Malema
Julius Malema sê hy sing nie self die “Skiet die boer”-lied nie, maar is nie gekant daarteen dat sy ondersteuners dié lied sing nie.
‘Skiet die boer’-hofstryd: Wit mense in SA blote ‘besoekers’
Die uitgesproke leier van die EFF het Woensdag begin getuig in die saak oor die omstrede “Skiet die boer”-struggle-lied.
Sitole ‘geskok en onthuts’ oor Cele se komplotbewerings
Cele het Maandag tydens die debat oor pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede beweer Julius Malema, leier van die EFF, en Sitole het saamgesweer om hom van sy amp te onthef.
Malema, Ndlozi-saak maak weer ‘vreemde wending’
Die twee word aangekla vir die beweerde aanranding van ’n SAPD-kolonel, Johannes Venter.
Malema-saak op ‘ongewone wyse’ uitgestel
“Ek is redelik oortuig daarvan dat die gewone man op straat nie dieselfde voorkeurbehandeling sou ontvang nie.”
Vuurwapensaak: Malema nou eers later verhoor
Die verhoor van Julius Malema en Adriaan Snyman sou vandeesweek in die Oos-Londense streekhof begin het.