Die DA sê dit lyk asof Julius Malema vasbeslote is om die burgeroorlog wat Suid-Afrika in 1994 afgeweer het, aan te wakker.
Alles vir die sleutelwoord "Julius Malema"
Woede oor ‘Kill the Boer’ by EFF-saamtrek
“Hou op om boere as die vyand uit te beeld.”
MRK wil appelleer ná uitspraak oor Malema se haatspraak
Die Johannesburgse hooggeregshof het Vrydag beslis dat die MRK se bevinding in 2019 – dat Malema nié haatspraak gepleeg het tydens ’n byeenkoms in 2016 nie – tersyde gestel moet word. Die MRK is glad nie gelukkig nie.
Malema se uitlatings wás haatspraak
Malema het by hierdie geleentheid onder meer gesê: “We are not calling for the slaughtering of white people, at least for now.”
Neusie verby vir Malema & kie in grondbesettingsaak
“Waarom was Malema en die EFF so desperaat om toegelaat te word om grondbesetting aan te hits?”
Malema moet hof toe oor ‘haatspraak’ ná Brackenfell-sage
ʼn Man wat in 2020 betogers by Hoërskool Brackenfell wou keer, voer in hofstukke aan dat Julius Malema se uitlatings oor die saak duisende doodsdreigemente in sy rigting gestuur het.
Hersieningsaansoek oor SAMRK-besluit oor Malema-haatspraak
EFF-leier Julius Malema het in 2016 tydens ’n byeenkoms in Newcastle onder andere gesê: “We are not calling for the slaughtering of white people, at least for now.”
‘Ek is in beheer’, sê Malema tydens speaker-mosie
Doris Dlakude, adjunkhoofsweep van die ANC, het op haar beurt die EFF as “anargiste en agente van vernietiging” beskryf met hul “populistiese en vernietigende gedrag”.
Malema se regsopsies finaal uitgeput
AfriForum sal nou stappe teen die EFF-leier kan doen indien hy voortgaan om onwettige grondbesetting aan te hits.
Vuurwapensaak teen Malema lank uitgestel
Die saak teen die EFF-leier, Julius Malema, en sy lyfwag en medebeskuldigde, Adriaan Snyman, sal eers later vanjaar hervat word.
Landdros gaan haar nie aan Malema-saak onttrek
Julius Malema wil hê dat landdros Twanette Olivier haar aan die saak onttrek aangesien sy, volgens die verdediging, nie onpartydig is nie.
Malema, Snyman wil verhoed dat video in hof wys
Die EFF-leier se regspan het nou versoek dat daar ʼn verhoor binne die verhoor, wat reeds lank sloer, plaasvind.
Malema se tyd is verstreke; MRK moet nou hof toe
“Malema en die EFF het dit duidelik gemaak dat hulle nie hulself aan die MRK se eise steur nie, dus het die MRK nou ’n plig om hul belofte na te kom.”
Malema wil dié boek van rakke verwyder
Malema eis ’n verskoning van NB-Uitgewers, sowel as die skrywer Jacques Pauw.
MRK gaan nou hof toe oor Malema
“Die besluit om in die hof voort te gaan, eerder as om verder ondersoek in te stel, is geneem weens die kommissie se kommer vir dit wat blyk baie ernstige dreigemente van geweld te wees.”
EFF kap na MRK wat verskoning eis
Die EFF voer onder meer aan dat Malema se uitsprake in “literêre en akademiese konteks” gesien moet word en dat dit nie aanhitsing tot geweld is nie.
Malema, EFF moet jammer sê oor uitlatings – MRK
Indien Julius Malema en sy party nie die spertyd nakom nie, sal die MRK hom tot die gelykheidshof wend.
Strafregtelike klagte teen Malema ingedien
“Malema moet daarvan kennis neem dat hy nie net kan maak en doen en sê wat hy wil sonder dat daar gevolge is nie. Die tyd het aangebreek dat daar teen hom opgetree word.”
Nóg ’n klagte by MRK teen Malema ingedien
“Julius Malema se dreigemente om te moor, is onaanvaarbaar en bedreig die stabiliteit van die land. Suid-Afrika, en spesifiek die regering, staan nou voor een van die strengste toetse vir geloofwaardigheid en vrede in hul hantering van die situasie.”
‘Malema kan nie langer wegkom met rassehaat’
Julius Malema se deurlopende oproepe tot geweldpleging en selfs moord en sy opstoking van rassehaat kan nie langer geduld word nie.