As ʼn mens na Faf du Plessis se mik-en-moker-spelpeil kyk, moet hy beslis deel van die Proteas se planne vir die volgende T20-Wêreldbeker wees.
Lees meerAlles vir Sondag 14 Mei 2023
MotoGP: Binder sit nie by hooftafel aan
Dit was ʼn dramatiese resies, met verskeie van die topjaers wat geval het wat die kaarte heeltemal deurmekaargekrap het.
Tigers nou Pollard-loos teen Sharks
“Handré Pollard is uit met ʼn besering,” het die Leicester Tigers in ʼn amptelike verklaring gesê.
Hollywood: Sum 41 se paaie skei; Arnold Schwarzenegger stort hart uit in Netflix-dokkie
In dié week se nuus uit Hollywood is dit die einde van die pad vir ’n musiekgroep, Amber Heard word in Spanje gekiek, en ’n opvolgrolprent vir ‘Freaky Friday’ word bekendgemaak.
Vragmotors gekaap, snelweg versper
Die verdagtes is vermoedelik werknemers van die plaaslike taxiverenigings.
Honde-eenheid se blaf nie groter as hul byt nie
Die eenheid het ʼn lang lys suksesverhale die afgelope 10 maande – waaronder om ʼn kokaïenbesending van R84 miljoen te vind.
Die week in foto’s
Foto’s bied ons die geleentheid om nuus eerstehands te ervaar. Kyk hier na sommige van die wêreldgebeurtenisse wat die afgelope week plaasgevind het.
Gauteng wil ook spoorweë afwentel
In ʼn verstommende verwikkeling het die ANC-geleide regering in Gauteng ook sy begeerte uitgespreek dat passasierspoorverkeer na provinsiale beheer afgewentel moet word – en hom by die Demokratiese Alliansie gewend wat al jare lank dié noodsaaklike hervorming in die Wes-Kaap versoek.
Lesersbrief: Sondagmymering
Die uur voor die derde gelui op ʼn Sondag is vir my die tyd om my opnuut, tong-in-die-kies, te verkneukel oor die doen en late van mense.
Toulouse-sewes: Aussies gee Blitsbokke ook bloedneus
Dit raak al hoe moeiliker om tussen die topvier te eindig om sodoende outomaties vir Olimpiese Spele in Frankryk te kwalifiseer.
Carlos lyk ook goed in Rome
Die 20-jarige Carlos Alcaraz staan gereed om vir Novak Djokovic as die wêreld se voorste speler te onttroon sodra die jongste ATP-ranglys bekendgemaak word.
Nederland vry na Afrikaanse IT-spesialiste
“Dit is ’n maklike som om te maak,” verduidelik die werwingsmaatskappy Ir. Olav’s Globetrotters oor waarom juis Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners in Nederland aangestel word.
Fase 6-beurtkrag weer Sondagmiddag ingestel
Fase 4- en fase 6-beurtkrag sal dan om die beurt deur die week geld.
Kyk: Crowley skop Stormers na tuiseindstryd
“Dit verg ongelooflike vaardigheid om so iets in ʼn drukkoker-situasie te doen,” het Graham Rowntree, Munster-afrigter, gesê.
Gedig: Moeder
Deel vandag hierdie gedig van Elisabeth Eybers met die ma in jou lewe.
‘Kaplyn’-vertoning weens noodgeval gekanselleer
“Die hele gehoor het vir hom gebid. Ek het nog nooit só iets in my loopbaan teëgekom nie.”
Luister: ’n Kuiertjie saam met Gretha Wiid op Moedersdag
Maroela Media het met Gretha Wiid in die ateljee gesels oor ma-wees, moedersdag en hedendaagse uitdagings vir ouers en tieners.
Kategorie 5-sikloon Mocha tref Mianmar
Met windsnelhede van tot 195 km/h het Mocha reeds tussen Cox’s Bazar, waar byna 1 miljoen Rohingia-vlugtelinge in kampe woon wat grootliks uit papierdun skuilings bestaan, en Sittwe in Mianmar verwoesting gesaai.
Video: Humor wen vir Bennie en Bouwer
“Ek glo ons altwee het die gawe gekry om mense te laat lag, en ons agentskap is absoluut ‘n uitvloeisel daarvan.”
Juwelierswarewinkel in Klerksdorp beroof
Vyf verdagtes sal na verwagting Maandag in die Klerksdorp-landdroshof verskyn op aanklag van sakeroof.