Die bendelede is vies vir die polisie omdat laasgenoemde glo met lede van ʼn ander bende konkel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Klerksdorp"
Munisipale dienste in Klerksdorp tot stilstand gebring
Ontevrede gemeenskapslede het gedreig om die munisipale geboue af te brand.
4 100 worsbroodjies, gebed help gesondheidswerkers om moed te skep
Die gemeenskap het ook aan die einde van die dag buitekant drie van die hospitale gebid vir die gesondheidswerkers en pasiënte as deel van die ‘Julle is binne, ons bid buite’-veldtog.
Verdagte vas jaar ná moord op sakeman by vulstasie
ʼn Man is die afgelope week in hegtenis geneem in verband met die moord op die 42-jarige Cobus Fourie.
Man vas oor bedreigde plantspesie
Die man was glo met dié bedreigde plantspesie op pad na Gauteng.
‘Vermiste’ Klerksdorp-prokureur toe slagoffer van N1-grubotsing
“Sy het aanvanklik gedink hy werk dalk laat, soos hy telkemale gedoen het, maar sy het begin bekommerd raak toe hy glad nie huis toe gekom het nie en haar niks laat weet het nie.”
Potch-beesboer se moordenaars dan eers gevonnis
Dit is al langer as vyf jaar sedert Koos van der Leeuw (68) vermoor is.
Video: Selfs Covid-19 kan dansers nie stuit
“Hulle haal hul hoede af vir die kinders wat op hierdie verantwoordelike manier wys daar is nog lekker in die lewe en daar is nog hoop.”
Familie soek steeds antwoorde jaar ná vrou se dood
Die polisie het vier dae ná Yates se dood eers haar liggaam in haar vriend se kamer ontdek.
‘Gesoek: ’n Man vir ons ma – doen nou aansoek!’
Die aansoekvorm vra al die belangrike inligting, soos naam en van, ouderdom en beroep. Dan is daar ook dieper vrae.
Klerksdorp-egpaar in hof vir wapens, ‘gesteelde goedere’
Die polisie het ʼn wenk ontvang dat die items glo uit die Barnald-egpaar se huis verkoop word.
Inbreker gevang nadat hy in venster vassit
Die huiseienaar het wakker geword van vreemde geluide in die huis.
ANC-raadslid geskors ná verkragtingsklag
ʼn Aanklag van statutêre verkragting is verlede week by die polisie in Klerksdorp aanhangig gemaak.
Man in hof oor verkragting van minderjarige
ʼn 38-jarige man sal na verwagting Dinsdag in die Klerksdorp-landdroshof in Noordwes verskyn in verband met die verkragting van ʼn 15-jarige.
Klerksdorp dok miljoene op vir ANC-raadslede se tydelike verblyf
Die Matlosana-munisipaliteit in Klerksdorp, Noordwes, huisves dié raadslede al langer as ses maande.
Skool gesluit weens koronavirus dán weer oop
Intussen is ʼn vrou in Klerksdorp gehospitaliseer nadat sy simptome van Covid-19 getoon het.
Skool in rou ná geliefde onnie by skool inmekaarsak
Ollie Ollewagen het meer as 40 jaar lank skoolgegee en was die hoof van rugby en hokkie by die skool.
Inbreker gryp baba by ma
’n Ma en haar baba het glo gelê en slaap toe sy wakker word en ’n onbekende man in die huis opmerk.
Klerksdorp se munisipale bestuurder in hof vir ‘ongerymdhede’
Die aanklag teen hom hou verband met ʼn tender van meer as R8 miljoen.
‘Veediewe’ het skape in kattebak gestop
Twee van vyf vermeende veediewe, tussen 33 en 43 jaar oud, is Woensdagoggend vroeg in Jouberton naby Klerksdorp in Noordwes in hegtenis geneem.