Indien dié parasiet nie vinnig onder bedwang gebring word nie, kan dit ernstige gevolge vir die byebevolking, asook die landbousektor in Australië hê.
Lees meerAlles vir Woensdag 20 September 2023
SAID se gebou brand
Werknemers van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens moes Woensdag die gebou in Johannesburg ontruim nadat dit vlam gevat het.
G’n borgtog vir ‘Eskom-bedrieër’
Patrick Patrese Jones staan saam met sy familielede en vriendin tereg op bedrog, diefstal en geldwassery van R14,7 miljoen se Eskom-geld.
AfriForum hof toe ná regter nie onttrek
“Regters met duidelike en selfs uitgesproke vooroordele, soos in Keightley se geval, skep ’n wesenlike risiko om vertroue in hierdie deurslaggewende regsinstellings te erodeer.”
Regering moet inligting oor grondeise bekendmaak – hof
Saai se besluit om hierdie inligting te verkry, is gegrond op die noodsaaklikheid om die magdom aansoeke wat blykbaar in staatsdepartemente stagneer, te bevestig.
Miljoene se spoorwegstawe gevind
Die spoorwegstawe is glo verlede maand iewers by Barberton in die Ehlanzeni-distrik gesteel.
Malema vra hof om vuurwapenklag te laat vaar
Die EFF-leier sê daar is nie bewyse dat hy die wapen by die feesviering afgevuur het nie en vra dat die klagte teen hom laat vaar word.
ToekomsVenster: Prewel is ook bid
Die Here sien jou raak en hoor jou prewel-gebede.
Eerste donderweer van lente bring ook skade
Die eerste donderstorms van die lente wat Dinsdagmiddag die Vrystaat, Noordwes en Gauteng getref het, het groot windskade veroorsaak.
Uitmergelende stryd wag by Solheimbeker
Amerika loop voor met tien oorwinnings teenoor sewe, maar die Europeërs het die laaste twee kragmetings gewen en is die gunstelinge om dit drie in ʼn ry te maak.
Bankkrag-bohaai sal SA’ners nie van stryk bring
Volgens Cheslin Kolbe kan kritici maar praat en kopskud, die spelers gaan hulle nie veel daaraan steur nie.
Luister: Só wil organisasie Alzheimers-pasiënte se lewensgehalte verbeter
Inligting en ondersteuning is twee kernbeginsels van die Vereniging vir demensie en Alzheimer se siekte Suid-Afrika, oftewel Adasa.
Juan Boucher en Tasché kies koers op dié Top-20
Juan Boucher en Tasché bou ʼn brug tussen populêre en alternatiewe musiek met hulle eerste snit saam, en dit maak reeds die week sy buiging op Maroela Media se treffersparade.
Vyf by dagsorgmoorde betrek
ʼn Nadoodse ondersoek wys dat Betsie Kruger, haar dogter, Janine Theron, en dié se man Christo, erg aangerand is voor hul dood.
Vrou van ‘That ‘70’s Show’-verkragter wíl toe skei
Bijou Phillips, vervreemde vrou van Danny Masterson, het ná sy vonnisoplegging besluit om van hom te skei.
Talle kinders hospitaal toe na hul glo daggakoekies eet
Die onderwysers sê die leerders het uiters vreemde gedrag in die klas getoon, waarna hulle dadelik die nooddienste vir die nodige ondersteuning ontbied het.
Kom kyk spesiale vertonings van ‘Hans steek die Rubicon oor’
Spesiale vertonings van “Hans steek die Rubicon oor” draai dalk by ʼn fliekteater naby jou.
Hofbevel teen Mpumalanga-boer teruggetrek
In die dringende uitsettingsaansoek het Thoko Didiza gevra dat Paul Grey en sy familie teen 25 September die plaas in die Morgenzon-omgewing moet ontruim.
Prinses Charlene in SA vir waterveiligheidprojek
Bekendes soos die oud-Springbokrugbyspeler Percy Montgomery was onder die bekende ondersteuners en deelnemers aan haar stigting se waterfietsuitdaagreeks by Sun City.
Luister: ’n Liggie vir elke bui
“Beligting is een van die belangrikste dekorelemente wat jy in en om jou huis kan aanbring.”