Manie Libbok erken dat hy op sy beste teen Ierland moet wees. Mike Catt (Ierland se hulpafrigter) glo egter dit is sy aanvallende flair wat van hom ’n gedugte teenstander maak.
Alles vir Woensdag 20 September 2023
Stem en wen: Help kies Maroela se Winterbruid
Stem vir jou gunsteling uit ons top-10 finaliste vir Maroela se Winterbruid en staan die kans om een van twee Will & Jacob-horlosies te wen!
DKD nie langer in Oscar se pad na hoogste hof
“Hierdie is egter nie in die einde van die pad nie en die hof moet steeds ʼn uitspraak lewer,” sê Pistorius se regsverteenwoordiger.
Klerksdorp-man sterf ná aanranding
Pretorius het sedert die begin van September om sy lewe geveg nadat hy ernstige beserings in ʼn aanrandingsvoorval in Klerksdorp opgedoen het.
Onwettige jag in Vrystaat neem toe
“Onwettige jag is vir ons as die DBV altyd kommerwekkend aangesien daar ʼn duidelike verband is tussen die metodes wat in hierdie vorm van jag gebruik word en dieremishandeling. Wat egter meer kommerwekkend is, is die toename in die misdadige element wat teenwoordig is.”
Konfrontasie tussen Zelensky, Russiese diplomate dreig by VN
Dit sal mees direkte ontmoeting tussen Rusland en Oekraïne wees sedert Rusland sy buurland in Februarie verlede jaar binnegeval het.
Mickelson klaar met dobbel; wil beter mens wees
Phil Mickelson het sy dobbelprobleme die afgelope week op die platform X met die wêreld gedeel nadat hy die laaste weke in die nuus was daaroor.
Groot kommer oor wysigings aan wetsontwerp oor POF
Sou die wetsontwerp wet word, sal eisers nie meer vergoeding vir pyn, lyding en skok ontvang nie aangesien hierdie kategorie skade totaal afgeskaf sal word.
Franse kanonne moet teen Namibiërs bulder
Ná Frankryk se sukkelvertoning teen Uruguay in Lille kan daar met sekerheid gesê word dat Fabian Galthié effens “oor” die geploeter van die Hane se naasbeste spelers is.
Ondersteun SA suiker, pleit kwekers
“Die suikerrietbedryf se erfenis, wat terugdateer na die 1800’s, sal verlore gaan, tesame met ʼn miljoen werksgeleenthede, tensy ons iets doen om dit te red.”
Pyramid-substasie brand ná stormwind in Pta
Die voorlopige ondersoek wys dat weerlig moontlik aanleiding tot die brand gegee het.
Wen: Dié wynreeks sê drink wat oop is (in Afrikaans!)
“My man, Hannes, vra gereeld vir my wat ek wil drink, en dan sê ek gewoonlik iets soos ‘ek weet nie’ of ‘dit wat oop is’.”
Uitdrukking: Op die Knersvlakte sit
Wat beteken dit as iemand op die Knersvlakte sit? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
Gelowige in Mianmar waag alles vir Jesus
“Die regering se gevorderde tegnologiese vermoëns maak selfs die basiese kommunikasiemetodes uiters gevaarlik. Mense se selfone, telefoonoproeplyste en internetgebruik word gemonitor, en sosialemediaplatforms soos Facebook en Twitter is verbode.”
Resep: Geposjeerde stokvisfilette in ʼn tamatie-en-amandelsous
Probeer iets nuuts met dié geposjeerde stokvisfilette.
‘My storie is nog nie klaar nie’ sê Zak Hendrikz oor ‘7de Laan’
Zak Hendrikz het met Maroela Media oor “7de Laan” en ʼn baanbrekers-animasierolprent, sy donkieplaas en ʼn teaterstuk saam met sy beste vriendin, Cindy Swanepoel, gesels.
Video: ‘Hou Fiji dop’
Arnold Geerdts lewer kommentaar oor die tweede rondte van die Wêreldbeker-rugbytoernooi.
Afma wys hoofleiers aan
Die Veevoervervaardigersvereniging (Afma) het tydens ʼn onlangse raadsvergadering sy nuwe voorsitter en ondervoorsitter verkies.
Nienaber meen Bok-balans is reg
“Ons het diepte en veelsydigheid opgebou en ons glo dat hierdie die beste spelerkombinasie vir die kragmeting is.”
Lesersbrief: Die verhaal agter die mite van Buthelezi
Met die afsterwe van Mangosuthu Buthelezi duik daar nou vele opinies rondom hom op. Van die mees belaglike is die van “moordenaar” en “apartheid-ondersteuner”.