Video: ‘Hou Fiji dop’

Arnold Geerdts meen Fiji se vertoning teen Australië wys hulle moet nie onderskat word nie. Hy is ook positief oor die Bokke se kans om teen Ierland te wen, maar sê dit gaan ʼn opdraande stryd wees. Kyk hier wat hy nog alles te sê het oor die tweede en derde rondtes van die Wêreldbeker-rugbytoernooi.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.