Die konsepwet oor Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) stel voor dat die gesondheidstelsel net nog meer gesentraliseer word as wat dit reeds is en alles ál verder vooruit beplan en bestuur word.
Alles vir Woensdag 20 September 2023
Ramaphosa vaar uit oor oorlog en hulp vir Afrika
“Dit is ʼn ernstige aanklag teen die internasionale gemeenskap dat ons soveel aan oorlog kan bestee, maar ons kan nie aksies ondersteun wat geneem moet word om in die mees basiese behoeftes van miljarde mense te voorsien nie.”
My kind is 10 jaar oud en kan lees, maar hoe nou verder?
Kinders in hierdie fase se leesvaardighede kan verbeter deur op sekere leesstrategieë te fokus.
Organisasies span saam om plaasveiligheid te verskerp
“Die SAPD het al self erken dat hy nie sy mandaat kan vervul nie en dit is voor die hand liggend as ʼn mens kyk na die chaotiese toestand van misdaad in die land. Dit is nou tyd vir gemeenskappe om hulself te beveilig.”
Verdagte in Rustenburg-sakeman se moord vra borgtog
Die staat het die toestaan van borgtog ten sterkste teengestaan.
Kaderontplooiing: ‘Ramaphosa, ANC laat vaar skyn’
Deur alleen te staan ter verdediging van kaderontplooiing het pres. Cyril Ramaphosa en die ANC finaal enige oorblywende voorgee om korrupsie teen te staan laat vaar.
Geen beurtkrag deur die dag
Eskom het beurtkrag om middernag opgeskort en dit sal eers weer laatmiddag hervat word.
Gedagte vir die dag: Oefen rus in
“Nog voor dagbreek die volgende oggend het Jesus opgestaan en alleen op ʼn stil plek gaan bid” (Markus 1:35).