“Die man het in ʼn stadium op die grond geval waarna hy sy vuurwapen uitgepluk en op die aanvallers losgebrand het.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rustenburg"
Ontevrede werkers sny glo Rustenburg se krag
Die stad sê hy beskou die werkers se optrede as ʼn daad van sabotasie teen inwoners.
Vrou in bors geskiet op Noordwes-plaas
“Sy het gesien dat daar iemand buite haar dogter se deur staan.”
Heuningfees is vertoonvenster vir byeboerdery
In Rustenburg is daar ʼn groep byeboere wat hulle nou beywer om die Stedelike Bye-gilde landswyd uit te brei. Die gilde se idee is om hulp en ondersteuning te bied aan kleinskaalse beginnerbyeboere en stadbewoners wat met heuning, byewas en propolis (bye-gom) wil boer.
Kom tuis by Paul Kruger
Wanneer ons voertuig die oorspronklike houthekke wat na die Kruger-wonings lei, nader, stel ek my voor hoe dit in die 1800’s moes gelyk het. Die wind wat ook so saggies en gerusstellend deur die blare fluister – welkom tuis, boer, staatsman, Afrikaner.
Lang pad van herstel ná seun van derde verdieping spring
“Hy lyk soveel beter as verlede week.”
Video: Rustie-koor sing internet aan die brand met Coldplay-treffer
“Mag Rusties se weergawe van Coldplay se ‘Fix You’ ʼn lig wees om ons huis toe te lei, en ʼn tydige herinnering dat hoop nooit verlore is nie.”
Leerder spring glo van skool se derde verdieping
Die voorval het plaasgevind kort nadat leerders aan dié skool ’n eksamenvraestel geskryf het.
Peuter se kakebeen geheg ná hond hom byt
“Daar is wel ’n kans dat van die senuwees in sy gesig nie vanself sal herstel nie.”
Verdagtes vas wat ietermagog glo wou verkwansel
Polisiebeamptes het ’n motor met ’n Gauteng-registrasienommer in die omgewing van die winkelsentrum in Rustenburg opgemerk.
Twee vas wat glo diesel steel
Twee verdagtes is Saterdag in hegtenis geneem nadat hulle glo diesel ter waarde van R480 000 wou steel.
Bejaarde klap mede-inwoner van aftreeoord
’n Rusie het glo ontstaan omdat die slagoffer sy tuinwerker wou toelaat om terug te keer werk toe.
Jong onderwyseres dood aangetref
“Dit is hartverskeurend om ʼn jong onderwyseres te verloor wat ʼn lang loopbaan in die onderwyssektor kon gehad het.”
Rustenburg-polisiestasie gesluit oor Covid-19-geval
Die polisiestasie in Rustenburg in Noordwes is tydelik gesluit ná ʼn beampte positief getoets het vir Covid-19.
Rustenburg se krag dalk gou gesny weens skuld
Eskom wil Rustenburg se krag vir groot dele van die dag sny omdat dié munisipaliteit glo miljoene rande vir krag skuld.
Covid-19 tref Rustenburg-munisipaliteit
Die positiewe geval is tydens die daaglikse roetine-siftingstoetse by die munisipaliteit se verkeersdepartement geïdentifiseer.
R2,6 miljoen se chroom gekonfiskeer
Vragmotors met 170 ton chroom, na raming sowat R2,6 miljoen werd, is oor die naweek in Rustenburg in Noordwes voorgekeer.
Rustenburg: 1 vas oor aanranding; nog huise beset
Onwettige besetters het oor die naweek op nog ’n mynhuis toegeslaan terwyl die inwoner van die huis glo besig was om in te trek.
Rustenburg: Hof beslis oor onwettige besettings
Woonbuurte soos Proteapark, Ooseinde en Geelhoutpark word skynbaar geteiken.
Man glo aangerand tydens onwettige besettings
Hy vertel dat leë mynhuise in Rustenburg reeds weke lank onwettig beset word.