Tesla het amptelik begin om bitcoin as geldeenheid te aanvaar in die verkope van hul elektriese motors.
Lees meerAlles vir Woensdag 24 Maart 2021
Hoogspanning tydens AfriForum se grondvoorlegging in parlement
Hoogspanning het Woensdag se verskyning van AfriForum se hoof van beleid en aksie, Ernst Roets, voor die parlementêre ad hoc-komitee oor die wysiging van art. 25 van die Grondwet, gekenmerk toe lede van die EFF hom ‘n rassis genoem het en Roets nie teruggehou het in sy antwoorde nie.
Byna 40 000 staatsdienswerkers doen aansoek vir R350-toelaag
Die welsynstoelaag is uitsluitlik bedoel vir die mees kwesbare lede van ons gemeenskap en moenie misbruik word deur staatsdienswerknemers wat ʼn maandelikse salaris uit staatskoffers ontvang nie.
ANC lei Rustenburg droog
Indien die nodige fondse nie bekom word nie, sal die inwoners van Rustenburg deur die naderende moontlikheid van beurtwater in die gesig gestaar word.
Kommer oor toename in plaasaanvalle in Noordwes
Die VF Plus is bekommerd oor die skerp toename in plaasaanvalle wat oor die afgelope drie weke in Noordwes aangemeld is.
Mondelinge voorleggings in parlement oor Onteieningswet
Wat onteiening sonder vergoeding betref, raak dit alle vorme van eiendom, insluitend roerende eiendom en intellektuele eiendom.
ToekomsVenster: Jy straal met God se teenwoordigheid
Raak mense van God bewus as jy die vertrek binnestap?
Luister: Mboweni meen derde vlaag Covid-19 mag ekonomie nie knel
In die jongste aflewering van “3 Minute, 3 Sake” bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die minister van finansies se uitsprake oor inperkings en die derde vlaag van Covid-19. Hy kyk ook na die noodaankope vir die land se energiekrisis en bespreek die tesourie se jongste regrukplan vir die ekonomie.
Gospelsangeres se ligter kykie na ouerskap
Haar raad aan ouers met hierdie bekommernis is egter eenvoudig: God het presies geweet hoe oud jou kind gaan wees en waar hy of sy op daardie ouderdom sal wees toe Hy hulle begin skep het.
Geen ‘spesiale regulasies’ vir SAL – Lugvaartowerheid
Die SAL se sakereddingspraktisyns het die bespiegeling oor die voorval verwerp en sê die vlieëniers het die nodige gepaste stappe gedoen.
Vennootskappe werk in grondhervorming
Die tyd was nog nooit so ryp vir die staat (en veral die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling) en vir georganiseerde landbou om die Karaan-plan te heroorweeg nie, skryf dr. Theo de Jager.
Voormalige SA onnie vas oor kinderpornografie
Die onderwyser, wat later in Australië waterpolo afgerig het, het jare gelede die Springbokkaptein Siya Kolisi op skool afgerig.
Inflasie op laagste koers in maande
Verbruikers sal egter steeds veel duurder vir dié produkte en dienste betaal.
Egpaar gevonnis oor bedrog met tweedehandse motors
Die egpaar het meer as R600 000 van hul kliënte gesteel.
Bekroonde ‘The Goldbergs’-akteur (87) sterf
“Ons het vandag ʼn legende verloor,” het Adam Goldberg, vervaardiger van The Goldbergs, gesê.
Groot Oscar-hoop vir moderne Western
Neil Sandilands, die Suid-Afrikaanse akteur wat bekend geraak het vir sy rol as Bart in 7de Laan, is te sien in dié Oscar-benoemde rolprent.
Prins Harry beklee nuwe pos
Die maatskappy het verlede maand aangekondig dat hy $125 miljoen (sowat R1,9 miljard) aan finansiering ingesamel het teen ʼn waardasie van $1,73 miljard (sowat R25 miljard).
Beperkte-uitgawe-BMW luuks en kragtig
Slaggate is nie noodwendig iets wat jy met ’n plat kar wil trotseer nie. Daar was dus huiwering om die pad na Dullstroom met BMW se sportiewe 330is aan te durf.
Eufemistiese terminologie van onteiening sonder vergoeding
Teen dié tyd verstaan baie Suid-Afrikaners wat onteiening sonder vergoeding is, maar die terminologie van “sonder vergoeding” en vir “nul vergoeding” is ook regtens relevant, want dit is bedrieglik en eufemisties.
Mick kan nuwe lewe in F1 blaas
Selfs al kan dit ’n rukkie neem om sy voete tussen die F1-hardebaarde te vind – hy gaan kwalik vir Hamilton in ’n Haas plattrek – kan jy maar solank jou veiligheidsgordel stywer trek: ’n Schumacher saam met ’n Alonso en ’n Vettel sorg ongetwyfeld vir opwinding.