Die polisie ondersoek bewerings dat taxibestuurders waarskuwingskote op betogers afgevuur het.
Alles vir Woensdag 24 Maart 2021
Ma verander baba se naam oor publiek se reaksie
ʼn Ma het ná drie maande haar babaseuntjie se “cool” naam wettig verander.
So vergelyk winkels se pryse
Drie bekende winkels is besoek om pryse van basiese items soos brood, melk en aartappels te vergelyk. Kyk hier wat die resultate was.
Kleinhandelaar hoor daar is ‘bom’ in winkel
Personeel en klante is terstond uit die winkel in George verwyder.
Ramaphosa getuig binnekort voor Zondo
Ramaphosa het telkens in die openbaar verklaar dat hy bereid is om voor die kommissie te getuig.
Nuuskommentaar: Tragiese Colorado-skietvoorval benut vir politiekery
Nog voordat enige iemand behoorlik kon rou oor die tragiese gebeurtenis, het dit reeds ʼn politieke speelbal geword. Die establishment-media en politieke elite kon hulself nie help om op dié tragedie te kapitaliseer deur hulle eie agenda en narratief te bevorder nie.
Onteiening sonder vergoeding ‘krimineel’
Sakeliga het Dinsdag aangevoer onteiening sonder vergoeding kan as krimineel geklassifiseer word en kom neer op magsmisbruik en beslaglegging van bates.
Verskeie dokumentêre reekse nou op Showmax te sien
HBO se dokumentêre flieks, wat lof van resensente ontvang, “Allen v. Farrow”, “Crazy, Not Insane” en “The Weight of Gold” is nou op Showmax te sien.
Ondersoek SAL se ‘gevaarlike’ entstofvlug na Brussel – DA
ʼn 90 ton-berekeningsfout is glo op ʼn SAL-vlug, wat entstof in Brussel moes gaan oplaai het, gemaak.
Só werk belasting vir tuis werk
Dit kan egter ’n negatiewe uitwerking hê op die berekening van kapitaalwinsbelasting as jy van plan is om jou eiendom in die toekoms te verkoop.
Vanderbijlpark-skietery: Pa uit hospitaal ontslaan
“Die meeste fisieke herstel is agter die rug. Die emosionele genesing begin nou.”
Namibiër maak digdebuut op 79
Onthou jy die kinderrympie ‘Jakkals nooi vir Gansie’? Dié skrywer se kleindogter het nou op 79 haar eerste digbundel met kinderverse uitgegee.
Metro teken beswaar aan teen Gqeberha-naamsverandering
Die Nelson Mandelabaai-metro het meer as 66 000 klagtes rakende Port Elizabeth se naamsverandering ontvang.
40% van leeuwelpies vrek op teelplase – verslag
“Plaaseienaars stel belang in die wins wat hulle maak, ongeag die lyding en mishandeling van die diere.”
Boek: Om ‘genoeg’ te wees – ʼn joernaal vir vroue
Is dit nie elke vrou se begeerte in die lewe nie? Om net “genoeg” te wees.
Reeksverkragter na dekade vasgetrek
ʼn Verskeidenheid vermoedelik gesteelde goedere, waaronder ʼn uniform van die Suid-Afrikaanse nasionale weermag, is in die verdagte se huis gevind.
Marguerite van Eeden oor ‘Afgrond’, fotografie en ’n see-uitsig in Seepunt
“Ek herinner myself gereeld dat die rolle vir ons as akteurs dalk moeilik is om te vertolk of vir kykers om daarna te kyk, maar daar is soveel mense wat in werklikheid hiermee saamleef.”
Mening: Bestuur én finansiering nodig vir sukses en nuwe sterre
Gaan krap maar in die argiewe, hier en oorsee, en jy sal sien dat die beste spanne op alle vlakke hul sukses te danke het aan goeie spelers, goeie afrigters en goeie bestuur.
Australiërs gewaarsku teen ‘dodelike spinnekoppe’ na vloede
Dié spinnekoppe kan skuiling in huise probeer soek om die vloedwater te ontsnap.
Privaat afstandsonderrig bied belowende alternatief vir studente
Digitaal-gebaseerde, aanlyn universiteit bied unieke voordele aan studente.