Ons Afrikaners was nog nooit alleen in hierdie land nie, en ons sal nooit alleen hier wees nie. “Hier om te bly” spreek boekdele van hoe ons onsself teenoor en saam met ander Suid-Afrikaners sien.
Lees meerAlles deur die skrywer Theo de Jager
Ramaphosa skuif die grondwerklikheid
Wanneer dit by grondhervorming kom, het Suid-Afrika nog nooit op wetenskaplik bewysbare syfers gewerk nie.
Beplande Afrikaner-nedersetting in Rusland
Volgens hom is die Tver-streek se doelwit om 3 000 Afrikanerboerefamilies daar te vestig en sal die AIC reeds in September met ʼn aanlyn kursus begin om vir die eerste sowat 200 Afrikaanse mense Russies te leer.
Ramphulp: waarom die staat uitgelaat word
Boere het meer ervaring in die organisering van privaat ramphulp, en solank die ANC nog aan bewind is, sal hulle en hul plattelandse gemeenskappe self vir hulp aan geteisterde gebiede voorsiening moet maak.
Vennootskappe werk in grondhervorming
Die tyd was nog nooit so ryp vir die staat (en veral die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling) en vir georganiseerde landbou om die Karaan-plan te heroorweeg nie, skryf dr. Theo de Jager.
Waar laat vergoeding Zimbabwiese boere?
Moet daar na die doelhok geskop word wanneer die geringste gaping hom voordoen, of is dit die moeite werd om nog tien of 15 jaar te wag vir ’n beter geleentheid en intussen op elke moontlike platform vir jou regte te baklei, vra Theo de Jager.
Afrika se hart klop ook vir jóú
Dit maak ’n unieke venster van geleentheid vir hierdie geslag oop. As daar ooit ’n tyd was om in Afrika betrokke te raak en ’n verskil te maak, dan is dit nou. Elke Suid-Afrikaanse boer wat elders in Afrika belê het, sal vir jou sê Afrika is ryp daarvoor, en hy ook.
Boere gaan arbeidsafhanklikheid voortaan beperk
Theo de Jager bespreek die sogenaamde “Marikana van landbou”.
Die gronddebat by die ANC-beleidskonferensie
Theo de Jager werp lig oor die gronddebat tydens die onlangse ANC-beleidskonferensie.
Die boere en klimaatsverandering
Dis skaars drie maande na die COP 17-Klimaatsveranderingberaad in Durban, en min mense onthou nog wat daar bespreek en bereik was. Die voor-die-hand-liggende rede is omdat daar nie veel gebeur het wat die moeite werd was om onthou te word nie…
Wat as?
Wat as daar nou ‘n derde wêreldoorlog uitbreek?
Terugvat-houding oor grond tel stoom op
Die langverwagte groenskrif wat ʼn nuwe koers en implementeringstrategie vir grondhervorming moet aandui, is eindelaas in die openbare domein. Die Kabinet het dit vir bespreking…
Boere maak reeds planne – en sal aanhou
Die landbougemeenskap het die afgelope maande in die media en in onderhandelinge met politici onder skoot gekom dat regeringsbeleid oor grondhervorming te dikwels gekritiseer word…