Een van die eerste hoë profiel mense wat kritiek teen die inisiatief uitgespreek het, was Christo van der Rheede – ʼn “bruinman” wat al diep spore in “Afrikaner”-instansies getrap het soos AgriSA en die Afrikaanse Handelsinstituut.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Afrikanerverklaring"
Theuns Eloff: ‘Ek sal altyd ʼn Afrikaner wees’
Van Afrikaner-randfiguur tot die middelpunt van die Afrikaner-netwerk. Dr. Theuns Eloff gesels oor die Afrikaner-verklaring en hoekom die saak van die Afrikaner hom na aan die hart lê. Kyk die gespek hier.
ʼn Belangrike deurbraak vir vryheid
Die federalistiese inslag van die Afrikanerverklaring blyk duidelik uit die feit dat alhoewel ʼn verskeidenheid van identiteite erken word, daar nie geskroom word om te sê dat dit ons volksidentiteit is wat hier op die voorgrond tree nie.
Ons is hier om te bly
Ons Afrikaners was nog nooit alleen in hierdie land nie, en ons sal nooit alleen hier wees nie. “Hier om te bly” spreek boekdele van hoe ons onsself teenoor en saam met ander Suid-Afrikaners sien.
Die Afrikanerverklaring
Daar word gevra wat Afrikaners benodig om blywend vry, veilig en voorspoedig saam met ander gemeenskappe in Suid-Afrika te kan leef. Die bondige antwoord hierop is dat ons normaliteit benodig.