Die man is die afgelope naweek op heter daad deur die polisie in Prieska betrap.
Lees meerAlles vir Maandag 26 Julie 2021
Halfmiljoen se dwelms uitgesnuffel
Die Valke het op ’n huis in Potchefstroom in Noordwes toegeslaan en op verskeie dwelms afgekom.
Tropiese storm op pad na Japan
Sommige Olimpiese items moes noodgedwonge uitgestel word.
Sekerheidswagte in hof vir aanranding
Die wagte het na bewering munisipale werknemers aangerand wat vir diens wou aanmeld.
Ouers van mishandelde baba in hof
Die ouers is in Augustus verlede jaar op klagte van kindermishandeling in hegtenis geneem.
ToekomsVenster: Maar vir my sal God loskoop
Die vraag is uiteraard waarop jy bou? Mag dit wees dat jy die wonder van Ps. 49:16 ter harte neem, toe-eien en dankbaar daarvoor lewe.
Mango ook op sakereddingsroete
Werkers by Mango kry nou al twee maande lank nie salarisse nie.
Só vaar SA’ners by Olimpiese Spele
’n Samevatting van die Suid-Afrikaners se vertoning op die derde dag van die Olimpiese Spele in Tokio.
Soektog na Alzheimer-lyer duur voort
’n Familielid van Lorraine Jantjies (78) is al twee keer in verband met haar verdwyning ondervra.
VW se kommersiële bus nou éérs bekwaam
Die Crafter gee sy eienaar eintlik vrye teuels om die voertuig volgens sy of haar behoeftes aan te pas.
Kamerade saam in die knyp
In ʼn treffende sameloop van omstandighede het die wydverspreide protesoptogte in Kuba in dieselfde week as die vlaag van vernietigende plundering in Suid-Afrika afgeskop.
‘Niemand uitgesit’ – Bondev ná herrie oor entstofvereiste
Die maatskappy sê die brief is uitgestuur ná die algemene pleidooi deur die regering vir mense om in belang van hul eie gesondheid ingeënt te word.
Ongeluk op N4 eis 3
“Twee mans en ’n vrou is op die toneel dood verklaar. Hulle was almal insittendes van die motor.”
Aspen vervaardig eerste entstof in SA
Die eerste besending Johnson & Johnson-entstof is by Aspen se fabriek in Gqeberha (Port Elizabeth) vervaardig.
Avbob-digkompetisie: Inskrywings dán oop
“Ons bied graag ʼn platform waar mense uiting aan hul emosies kan gee.”
Red Bull-baas: Hamilton het sy moses teengekom
“Die werklikheid is dat Lewis nou kragte meet met ’n talentvolle renjaer in ’n soortgelyke motor.”
Drie groot onderwysbeurse bekendgestel
Drie van die grootste onderwysbeurse in die private hoër onderwys is Maandag in Pretoria bekendgestel.
Nog net vyf dae vir kommentaar oor vuurwapenwet
Talle organisasies sê voorverlede week se oproer in groot dele van KwaZulu-Natal en Gauteng het opnuut die belang van selfverdediging benadruk.
Werknet: Rekordgetal poste vir werksoekers
“Die platform het reeds almal se verwagtinge oortref.”
Die perfekte ouderdom om te trou?
ʼn Teorie onthul dít is die perfekte ouderdom om te trou.