Hoewel die langnaweek skaars afgeskop het, is daar reeds talle motoriste wat regoor die land dood of erg beseer is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ongelukke"
Limpopo-ongeluk eis vier
Die R71 is tans vir verkeer gesluit.
Een dood, agt beseer in trompop botsing
’n Sesjarige kind het in ʼn kritieke toestand verkeer en moes per helikopter na die Steve Biko- akademiese hospitaal gehaas word.
Motor vat vlam ná N2-ongeluk
Die bestuurder van die motor het onherkenbaar verbrand in die ongeluk.
19 beseer toe taxi’s, vragmotor bots
Die passasiers in die taxi’s was op pad van die werk huis toe.
Talle kinders in afsonderlike ongelukke beseer
Die ongelukke het onderskeidelik in Noordwes en Limpopo plaasgevind.
Paramedici verongeluk in die Oos-Kaap
Verskeie ongelukke in dié provinsie het die lewens van sewe motoriste oor die naweek geëis.
Verskeie kritiek ná trompop botsing
Hidrouliese toerusting moes gebruik word om van die insittendes uit die voertuie te bevry.
Sewe sterf in gru-botsing op N1
Daar is sedert Vrydag 15 mense dood op die paaie in Limpopo.
Nege in groot ongeluk beseer
“Een van die mans was in ʼn motor vasgekeer wat tussen die twee minibustaxi’s ingewig was.”
Hoofweg gesluit oor massiewe ongeluk
Paramedici moes ʼn vrou – wat in ʼn kritieke toestand was – uit die bakkie bevry.
Ongeluk in Kommetjie eis twee kinders
Daar was glo altesaam nege insittendes in die Toyota Tazz.
Geliefde seun sterf onder vragmotor
“Willie kon hom dalk met die stilstaande vragmotor misgis het. Maar wat daar gebeur het, weet niemand nie.”
Potch-student, vier ander sterf in ongeluk
Marelize Steyn was op reis in die rigting van Ventersdorp toe ʼn Polo ʼn ander motor verbygesteek en reg van voor met haar motor gebots het.
Gru-ongeluk in Bethal eis 4
Paramedici het met hul aankoms op die toneel twee opgefrommelde voertuie aangetref.
Ongeluk op N4 eis 3
“Twee mans en ’n vrou is op die toneel dood verklaar. Hulle was almal insittendes van die motor.”
25 beseer in groot ongeluk
Die provinsiale brandweerdiens moes meganiese toerusting gebruik om van die insittendes uit die voertuie te bevry.
14 beseer in ongeluk op N4
ʼn Vragmotor, minibustaxi en ses ander motors was by die ongeluk betrokke.
Gru-ongeluk in Oos-Kaap eis mans, vee
ʼn Brand het uitgebreek kort nadat die twee vragmotors gebots het.
Twee dood toe vragmotors op N3 bots
In ’n ander ongeluk naby Potchefstroom is ʼn vrou dood en 18 mense, onder wie kinders, beseer.