Hierdie sportstories is in 2021 die meeste gelees op Maroela Media.
Lees meerAlles vir Maandag 27 Desember 2021
Branderplankryer sterf in haai-aanval
Volgens die owerhede was dit waarskynlik ʼn grootwithaai.
Eienaar van brandende veerboot in hegtenis geneem
Die veerboot is ontwerp om 420 passasiers te akkommodeer, maar het ten tyde van die brand tussen 500 en 700 passasiers vervoer.
Rooibos goed vir diabete
Met meer as 4,5 miljoen Suid-Afrikaanse volwassenes wat met diabetes leef, is dit belangriker as ooit om gesonde eetgewoontes ’n prioriteit te maak.
Byna 400 reeds dood weens Filippynse tifoon
Sowat 4 000 dosisse Covid-19-entstof is boonop ook vernietig.
Limpopo-ongeluk eis vier
Die R71 is tans vir verkeer gesluit.
Philippolis, ’n dorp ryk aan geskiedenis en skatte
Juliette sê nogtans vra mense haar steeds, hoekom Philippolis?
Aartsbiskop Desmond Tutu dán gegroet
Roubeklaers het reeds van Maandagoggend af by die St. George-katedraal byeengekom om hulde aan Tutu te bring.
Driemanskap bring nuwe klank na alternatiewe musiek
Hulle vertel dat hulle die groep se naam eendag by ʼn braai gehoor het.
Man soek wat glo vrou doodskiet
Gemeenskapslede het die vrou in die huis in ʼn plas bloed aangetref.
Oos-Kaap verwelkom 240 babas op Kersdag
Die provinsie is 129 dogtertjies en 111 seuntjies ryker.
Sepiegids: Louis, Naomi kry groot verrassing in ‘Binnelanders’
In “Suidooster” geniet Justin en Susan hulle tyd saam as ʼn paartjie en in “Arendsvlei” is Janice gereed vir haar boksgeveg teen Ingrid.
Van Pofadder tot Pampoenkraal
Daar was vanjaar weer talle opspraakwekkende hofsake wat die media se aandag getrek het. Hier is enkele hoogtepunte.
Een dood, agt beseer in trompop botsing
’n Sesjarige kind het in ʼn kritieke toestand verkeer en moes per helikopter na die Steve Biko- akademiese hospitaal gehaas word.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Nog 41 sterftes is bevestig.
Stormweer op pad
Die weerdiens waarsku inwoners om versigtig by laagliggende brûe te wees en geboue met swak infrastruktuur wat moontlik kan oorstroom.
Luister: Onkant
Om ’n oomblik nietig te ag is niks minder as ʼn sonde nie, daarom begin deur elke oomblik die beste van jouself te gee.
Resep: Soet vrugtepizzas
Elkeen kan sy eie pizza saamstel deur die malvalekkerroom oor die kors te smeer en met vrugte te versier.
Gedagte vir die dag: Het Hy gelag?
Gee my tog weer blydskap en vreugde … (Psalm 51:10)