Skote is glo uit ʼn verbygaande voertuig op ʼn skool in die Amerikaanse deelstaat Iowa afgevuur.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Amerika"
Man val 200 m ná selfie
Die slagoffer wou glo ʼn foto van homself met Phoenix se stadsliggies in die agtergrond neem.
‘Wonderwerk’ toe baba, drie ander, heli-ongeluk oorleef
Die vlieënier het wonderbaarlik telefoonlyne mis gevlieg en die helikopter grond toe gebring sonder om die kerk in Pennsylvania of enige ander nabygeleë geboue of motors te tref.
Kyk: Vlieënier gered net voor trein teen wrak bots
ʼn Angswekkende video wys hoe polisiebeamptes van Los Angeles sukkel om die man te bevry terwyl die gedreun van die trein al hoe harder word.
Branderplankryer sterf in haai-aanval
Volgens die owerhede was dit waarskynlik ʼn grootwithaai.
Kongreslid gekap vir Kerskaartjie met gewere
Die omstrede Kerskaartjie volg net dae nadat nóg ʼn dodelike skoolskietery in Amerika die lewe van vier leerders geëis het.
Drie dood, agt beseer tydens skietery by skool
Volgens inligting het die leerder tussen 15 en 20 skote in sowat vyf minute afgevuur.
Texas-goewerneur gekap oor verregaande twiet oor ‘immigrante’ uit SA
Talle sosialemediagebruikers het intussen met dié goewerneur gek geskeer en aanbeveel dat hy dringend geografielesse moet kry.
Matthew McConaughey wil ‘nie nou’ politiek betree
Peilings vir volgende jaar se middeltermynverkiesings het getoon dat McConaughey veel beter sal vaar as Texas se huidige goewerneur, Greg Abbott.
Storm los derduisende sonder krag
Dosyne skole in die VSA moes noodgedwonge sluit en die brandweer het binne 12 ure op 90 noodgevalle gereageer.
Agt beseer, honderde dakloos ná gasontploffing
Die ontploffing was so groot dat dit geboue naby die woonstelblok in Dallas, Texas ook beskadig het en honderde mense moes tydelik na veiligheid geneem word.
Trump dagvaar familielid, koerant vir miljoene dollar
Die regsgeding volg nadat Trump se broerskind glo saam met die New York Times gewerk het om sy belastingrekords uit sy prokureur se kantoor te smokkel.
Pa dagvaar skool ná onnie kind se hare sny
Die pa het opgemerk dat daar ʼn hap uit die een kant van sy dogter se dik en welige hare gesny is.
Soektog na VSA-vrou wat padlangs verdwyn
Die vrou se familie het onraad vermoed toe haar verloofde alleen met die paartjie se kampeerwa terug huis toe is.
Beweerde 9/11-meesterbrein weer in hof
Die verhoor word ná twee jaar hervat, etlike dae voor die 20ste herdenking van die 9/11-terreuraanvalle.
Kitsvloede in die VSA eis reeds 44
Kleuters en bejaardes is onder diegene wat gesterf het nadat hulle in kelders vasgevang was.
New Orleans in donkerte ná orkaan
Orkaan Ida het Louisiana Sondag bereik en ʼn maksimum windsnelheid van 153 km/h opgelewer. Dit is dalk die sterkste orkaan nóg in dié gebied.
Vlieërbranderplankryer sterf ná hy huis tref
Die man het nie eens die water bereik nie omdat die wind te sterk was en hom in ʼn teenoorgestelde rigting geneem het.
Biden kry verslag oor oorsprong van Covid-19
Dele van die verslag kan in die komende paar dae al aan die publiek bekend gemaak word.
Afrigters aangekla ná leerder van hitte-uitputting sterf
Paramedici het die tiener twee keer probeer bybring, maar haar liggaam was glo so warm dat haar hart dadelik weer gaan staan het.