“Die gesin het geweerskote gehoor en is uit om te gaan kyk wat aangaan.”
Lees meerAlles vir Sondag 11 September 2022
Blitsbokke groet Powell met spogvertoning
Dit mag dalk ʼn wedstryd of twee te laat gekom het, maar die Blitsbokke het gespeel soos die span wat vroeër vier toernooie op ʼn streep in die HSBC-sewesreeks gewen het.
Ondersoek na teistering by Gautengse skool
“Nie een van die ouers was bewus van die bewerings nie.”
Natasja Jacobs groet ‘GMR’, opgewonde oor nuwe uitdagings
“Dit was ’n tweede tuiste, nie net ’n werk nie.”
Vyfde sege op ʼn streep vir Max
Indien alles volgens plan vir Max Verstappen verloop, is dit statisties moontlik dat hy die wêreldkampioenskap reeds in Singapoer kan beklink.
21 jaar later is 9/11 steeds onthou
Klokke het gelui en oomblikke van stilte is vir die slagoffers van die 9/11-terreuraanvalle gehou.
Uitsmyters buite Durban-nagklub geskiet
“Volgens inligting het ’n voertuig, sonder ’n nommerplaat, verby die nagklub gery. Een van die insittendes het op die mans losbrand.”
Jagersfontein-ramp: Drie sterf, 35 beseer
Die moontlikheid dat die damwal gebreek het vermoedelik weens verouderde en verswakte infrastruktuur, word ondersoek.
Handdoek ingooi? Ai(Kona), nie Sanet!
Sanet Griesel is een van net ʼn handjievol atlete wat vir die Ironman-Wêreldkampioenskap in Kona, Hawaii, gekwalifiseer het.
Deurbraak kom ‘binnekort’ in moord op boer
Agt maande ná Ernst Human (87) se dood is ʼn kruis vir hom by die Witkruismonument opgerig.
Só lyk beurtkrag vir die week
Eskom sal Maandag ʼn media-inligtingsessie hou om die publiek op die hoogte te hou van die stand van die kragstelsel.
Jagersfontein-ramp: 20 in hospitaal
Jagersfontein is boonop tans sonder krag.
Blitse ook deur Argentyne oorrompel
Vir die tweede agtereenvolgende kragmeting het Blitsbokke die Kaapstad-stadion stil gespeel.
Prins William se hartroerende brief aan koningin Elizabeth
William en sy broer, Harry, asook hul vroue, Kate Middleton en Meghan Markle, is Saterdag buitekant die Windsor-kasteel saam gesien.
Corrie Sanders bly ’n kampioen vir sy geliefdes
Vir die wêreld was hy ʼn bokskampioen; ʼn man bekend vir sy uitklophoue. Vir sy geliefdes was hy ʼn seun, broer, pa en vriend. Op 23 September sal dit tien jaar wees nadat Corrie gesterf het weens ʼn koeëlwond uit ʼn rower se wapen.
Klein papiertjies wat groot stories vertel
Wanneer dit by posseëls kom, kan Talita Fourie behoorlik liries raak. Sy is al vir 10 jaar kurator van die Poskantoormuseum op Kerkplein en haar oë blink sommer as jy haar oor Suid-Afrika se seëls uitvra.
Jagersfontein onder water ná myndam breek
“Talle inwoners se huise is onder water en hul besittings en motors is deur die water meegesleur.”
Vroeë opsporing kan servikskanker stuit
Bykans 11 000 vroue in Suid-Afrika word jaarliks met servikskanker gediagnoseer. Dit maak dit die tweede mees algemene kanker met die hoogste sterftesyfer onder vroue in ons land.
Blitsbokke (vroue) gee Colombia streepsuiker
Blitsbokke (vroue) gee Colombia streepsuiker
Inwoners in gegoede woonbuurt aangehou
Die egpaar se grys Ford Ranger is ure later verlate langs die Jerusalem-begraafplaas in Masoyi aangetref.