“Ek het eendag gesit en skryf toe ek ʼn ‘Wat as’-oomblik ervaar en skielik het ʼn baie groot wending in die Waterplek-verhaal gebeur wat ek nie sien kom het nie.”
Alles vir Sondag 11 September 2022
Amerikaanse Ope: Swiatek reik na die sterre
Die 21-jarige Pool Iga Swiatek het vroeg Sondagoggend (Suid-Afrikaanse tyd) op Flushing Meadows in New York op haar kragtoer voortgebou toe sy die vroue-enkelspeltitel verower het nadat sy.
Jansen lei Protea-terugvegpoging
“As die kolwers ʼn bietjie veggees kan wys, glo ek dat ons boulers vir die res sal sorg,” het AB de Villiers getwiet.
Gewilde Boksburg-nagklub in vlamme gehul
Drie pasiënte is na ʼn nabygeleë hospitaal geneem vir verdere mediese behandeling.
Glenda Kemp: ‘Ek sal vandag anders kies’
In die sewentigs was Glenda Kemp waarskynlik Suid-Afrika se bekendste ontkleedanseres. Nou, op 74, dans sy vir die Here … met al haar klere aan.
Blapsbokke!
Ierland was gisteraand in Kaapstad die beter span teen die Blitsbokke. Maar Shakes Soyizwapi se span het eintlik hul eie bekerdroom gekelder.
Gedagte vir die dag: Dans
Hulle is soos ’n groep kinders wat ’n spel op die dorpsplein speel. Hulle kla teenoor hulle vriende: “Ons het vir julle ’n bruilofslied gespeel, maar julle wou nie dans nie. Ons het ’n begrafnislied gesing, maar julle het geweier om te huil.” (Lukas 7:32)