Gaan terug na jou familie toe en vertel vir hulle al die wonderlike dinge wat God vir jou gedoen het. (Lukas 8:39)
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jan de Wet"
Gedagte vir die dag: My ma en broer
My ma en broers is al die mense wat die boodskap van God hoor en dit gehoorsaam. (Lukas 8:21)
Gedagte vir die dag: Onverstaanbare gelykenisse?
God het dit aan julle gegee om die geheime van sy koningsheerskappy te verstaan. Maar vir buitestanders is die gelykenisse raaisels. (Lukas 8:10)
Gedagte vir die dag: Gevoel en besluit
Hy sê toe vir hulle: “Ek is benoud tot sterwens toe. Bly julle hier, en waak saam met My.” Hy het toe ’n entjie verder neergeval en met sy gesig plat teen die grond gebid: “O my Vader! As dit moontlik is, neem tog hierdie lydensbeker van My weg. Doen nogtans nie soos Ék wil nie, maar soos Ú wil.” (Matteus 26:38-39)
Gedagte vir die dag: Goeie saad, goeie grond
’n Ander deel het in vrugbare grond geval. Hierdie saad het gegroei en het ’n oes gelewer 100 maal soveel as wat geplant is. (Lukas 8:8)
Gedagte vir die dag: Onkruid – plesier
“Vir die mens is daar niks goeds onder die son nie, behalwe om te eet en te drink en vrolik te wees, en dat vreugde hom begelei onder al sy geswoeg tydens die lengte van sy lewe wat God hom onder die son gee.” (Lukas 8:15)
Gedagte vir die dag: Onkruid – rykdom
Nog ’n deel het geval waar dorings opgeskiet en die nuwe blare versmoor het. (Lukas 8:7)
Gedagte vir die dag: Onkruid – stres
Nog ’n deel het geval waar dorings opgeskiet en die nuwe blare versmoor het. (Lukas 8:7)
Gedagte vir die dag: Klipbanke
’n Ander deel het in vlak grond op ’n klipbank geval. Hierdie saad het begin groei, maar het gou verlep en verdroog omdat daar nie vog was nie. (Lukas 8:6)
Gedagte vir die dag: Vertrapte saad
’n Boer het uitgegaan om saad te saai. Terwyl hy dit oor die land gestrooi het, het ’n deel op ’n voetpad geval waarop getrap word en die voëls het dit kom eet. (Lukas 8:5)
Gedagte vir die dag: Die Woord is saad
Die betekenis van die gelykenis is dit: Die saad is God se boodskap. (Lukas 8:11)
Gedagte vir die dag: Hoor
Elkeen wat kan hoor, moet goed luister na wat Ek sê. (Markus 4:23)
Gedagte vir die dag: Vroue wat sorg
Kyk na hierdie vrou. Toe Ek jou huis ingekom het, het jy My nie water aangebied om die stof van my voete af te was nie, maar sy het hulle met haar trane gewas en met haar hare afgedroog. (Lukas 7:44)
Gedagte vir die dag: Gaan in vrede
Jou geloof het jou gered; gaan in vrede. (Lukas 7:50)
Gedagte vir die dag: Jy is vergewe
Toe sê Jesus vir die vrou: “Jou sondes is vergewe.” (Lukas 7:48)
Gedagte vir die dag: ’n Moeilike situasie
Ek sê vir jou, haar sondes – en dit is baie – is vergewe, omdat sy baie liefde aan My bewys het. Maar iemand vir wie min sondes vergewe is, betoon maar min liefde! (Lukas 7:47)
Gedagte vir die dag: ’n Kosbare trane-offer
Hy het toe na die vrou gedraai en vir Simon gesê: “Kyk na hierdie vrou. Toe Ek jou huis ingekom het, het jy My nie water aangebied om die stof van my voete af te was nie, maar sy het hulle met haar trane gewas en met haar hare afgedroog.” (Lukas 7:44)
Gedagte vir die dag: Alle soorte mense
“Hoe sal Ek hierdie geslag mense beskryf?” het Jesus gevra. “Waarmee sal Ek hulle vergelyk?” (Lukas 7:31)
Gedagte vir die dag: ’n Vraat
Ek, die Seun van die Mens, hou van gesellige maaltye – Ek eet en drink – en julle sê: “Hy is ’n vraat en ’n dronkaard, en ’n vriend van die slegste soort sondaars!” (Lukas 7:34)
Gedagte vir die dag: Dans
Hulle is soos ’n groep kinders wat ’n spel op die dorpsplein speel. Hulle kla teenoor hulle vriende: “Ons het vir julle ’n bruilofslied gespeel, maar julle wou nie dans nie. Ons het ’n begrafnislied gesing, maar julle het geweier om te huil.” (Lukas 7:32)