ʼn Gru-ongeluk tussen ʼn bakkie en ʼn vragmotor het Vrydag talle kinders se lewens geëis.
Lees meerAlles vir Vrydag 16 September 2022
Nuwe betredingwetsontwerp skryf eienaars uit regsraamwerk
Sakeliga waarsku dat die Wetsontwerp oor Onwettige Betreding van Persele eienaars uitskryf uit die regsraamwerk waarmee persele teen onwettige besetters beskerm moet word.
ToekomsVenster: Kom bid saam
Bid vir Suid-Afrika en die nood wat hy beleef. Bid vir die wêreld wat, smaak my, koers verloor het.
Daniel Hugo, Rudie van Rensburg wen ATKV-Woordveertjies
Dié groep spog nou ook met ʼn ATKV-Woordveertjie.
Tshwane betaal sy Eskom-skuld af
“Ons vertrou dat Eskom nou sal ophou met hul politieke speletjies en onnodige fokus op Tshwane, wat nie eers een van die top-70 munisipaliteite in die land is met die swakste betaling nie.”
Mengelmoes liefdesgedigte kry lewe by Aardklop
“Dit wissel van ligte tot meer ernstige poësie, daar is bekende gedigte wat reeds getoonset is en ander verwerkings wat reeds ook gewilde radiotreffers is.”
Kellermann opgewonde oor ‘Die oerkluts kwyt’ by Aardklop
“Enigiemand wat lief is vir Afrikaans, sal beslis hierby aanklank vind, want Antjie gebruik taal op so ʼn besonderse wyse.”
Geen aanhoudingselle by 202 polisiestasies
“In ʼn tyd waar ʼn oorlog woed teen vroue en kinders, 104 mense elke dag vermoor en 70 mense verkrag word, is die SAPD nie in staat om verdagtes by minstens 200 polisiestasies aan te hou nie.”
Opknapwerk by militêre hospitale sloer steeds
Opgraderings is steeds nie by 1 en 3 Militêre hospitale afgehandel nie.
Minstens 12 skoliere beseer tydens KZN-ongeluk
“ʼn Ligte afleweringsvoertuig en ʼn minibus-taxi was in die ongeluk betrokke.”
Helpende Hand lei 50 versorgers op
“Die persoon wat hierdie beroep volg, is ʼn besonderse hartsmens met ʼn omgeehart, ʼn geduldige hart, ʼn opregte hart. Elke versorger moet ook ʼn kop-mens wees – ʼn nugter denker wat oor wysheid, onderskeidingsvermoë en lankmoedigheid beskik.”
Luister: Wat is AGHS?
Aandaggebrek-hiperaktiwiteitsindroom, oftewel AGHS, kan ouers skoon die skrik op die lyf jaag wanneer hul kind daarmee gediagnoseer word.
Vlak 4 geld nog dae lank
Eskom sal Sondag ’n vooruitsig op die komende week verskaf.
US ‘nou weer gereed vir meertaligheid’
Die Universiteit Stellenbosch sê noudat die bedrywighede op kampus normaalweg hervat word ná die Covid-19-pandemie, kan meertaligheid weer bevorder word.
Teffo nie meer advokaat – hof
Die Pretoriase hooggeregshof het ’n kort ruk gelede beslis dat Malesela Teffo van die rol geskrap moet word.
White wil nog trofees saam met Bulls wen
“Jake se rekord spreek vanself en met hierdie langtermyn-verbintenis kan ons verseker wees dat hy daartoe verbind is om die span na selfs hoër hoogtes te neem.”
Kill the Boer-uitspraak nié daar gelaat
“Hierdie appèlsaak gaan vir ons ’n belangrike aanduider wees van die stand van sake wat ons politieke bestel betref.”
Foto’s: Kalwers word deur slik ‘ingesuig’
“Met droogte of vloede weet ons daar sal lig aan die einde van die tonnel wees want die Liewe Vader stuur dalk reën of sonskyn. Maar met hierdie weet ons nie wat die oplossing gaan wees nie.”
Eskom werf binnekort aanlyn
Dié platform sal as ʼn databasis dien om bykomende vaardighede te bekom om Eskom se uitdagings te takel.
StudentePlein oorweeg appèl ná taaluitspraak
Die organisasie StudentePlein sê die Afrikaanse gemeenskap se geduld met die Universiteit Stellenbosch is op.