Die Universiteit Stellenbosch (US) se konvokasieverkiesing sal van voor af gehou word nadat verskeie kandidate vroeër gediskwalifiseer is en met regsaksie in dié verband gedreig het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Universiteit Stellenbosch"
US-konvokasie: Pro-Afrikaanse kandidate geskrap oor maroen-goud-plakkaat
Vier kandidate – almal pro-Afrikaans – in die verkiesing van die uitvoerende komitee vir die konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) is gediskwalifiseer oor ʼn veldtogplakkaat met ʼn maroen-goud-kleurkombinasie waarop hul name verskyn.
Theo de Jager US-konvokasie se nuwe president
Verskeie ander kandidate is benoem vir die oorblywende vier vakatures in die uitvoerende komitee van die konvokasie. Lede van die konvokasie word nou genooi om vir dié kandidate te stem.
Oud-Wilgenhoffers swyg oor ‘gruwelvertrek’ in koshuis
Grafiese beelde, sketse en geskrewe beskrywings van “straf” wat in dié koshuis toegedien is, is glo onder die items wat agter die geslote deure van die Universiteit Stellenbosch (US) se Wilgenhof-koshuis gevind is.
Eens oorleef op pakkie tjips; vandag dokter met 44 onderskeidings
Dr. Keaton Harris se ma, wat jare lank as skoonheidsterapeut gewerk het, moes al hul meubels verkoop om haar seun se registrasiegeld by die universiteit te kon bekostig.
Stem téén ‘woke’-isme by US
In dié artikel probeer ek kortliks die lig skyn op die radikale agenda wat tans uitspeel by die US in ʼn poging om lesers se oë oop te maak.
Van stukkende telefone tot ingenieursdeurbrake vir US-dosent
Dr. Karen Garner het gedurende haar kinderjare in Mitchells Plain op die Kaapse Vlakte daarvan gedroom om eendag ʼn ingenieur te word. Jare later het sy die droom – te midde van teëspoed – verwesenlik en nou help sy weer ander jonges met hul drome.
Húlle wil op US-raad dien
Die benoemdes is ʼn uiteenlopende groep wat almal ʼn bydrae tot die Universiteit Stellenbosch wil lewer.
Dié minibustaxi loop op krag
“Meer as 70% van alle ritte wat in Suid-Afrika onderneem word, word in die informele sektor in ʼn minibus gedoen. Ons hoop daarom om die ombouing van sommige van die 250 000 minibusse in die land na elektriese aandrywing aan te moedig.”
US-prof in gesogte VN pos aangestel
“Ek is diep geëerd en nederig om deel te wees van die VN se wetenskaplike adviesraad.”
Matie-rektor nie skuldig aan ‘ernstige wangedrag’, maar ‘jammer’
Die US-raad het Saterdag vergader waartydens die verslag van die Lewis-komitee en die mosie wat voor die raad gedien het om die rektor van sy amp te onthef, bespreek is.
Nog ʼn Stellenbosch-skool groet beurtkrag
Die hibriede sonpanelestelsel waarmee Laerskool iKaya binnekort gaan spog, gaan die skool, wat nie skoolfondsbetaling vra nie, help om R50 000 op sy jaarlikse elektrisiteitsrekening te spaar.
Vrouemusikante in die kollig by dié kamermusiekfees
Meer as 30 internasionaal bekroonde kunstenaars uit die VSA, Europa en Suid-Afrika kom vanjaar vir dié musiekfees byeen.
Die koning is kaal
Ongelukkig is die man (Jan Heunis) en nie die bal (nepotisme) nie tydens die spesiale Konvokasievergadering gespeel. Ongelukkig moes Heunis die prys betaal vir wokeness om te seëvier.
US-kenner deel van span wat nuwe dinosourus ontdek
Die nuwe ontdekking is uniek vanweë die skaarsheid daarvan in die Noord-Amerikaanse fossielrekord en sy posisie in dinosourusgeskiedenis.
Maties: Drukgroep betreur Heunis se bedanking
“Ek het geen geloof meer in die US se vermoë om ʼn deursigtige en onafhanklike proses te bestuur nie.”
Heunis bedank uit raad van Universiteit Stellenbosch
Dr Jan Heunis SC het met onmiddellike effek uit die raad van die Universiteit Stellenbosch bedank.
Dié eienskappe maak van skoolhoofde raakvatters
Volgens die navorsers is doeltreffende skoolhoofde in staat om die interne skoolomgewing en die eksterne skoolomgewing te ontleed en om ʼn inspirerende skoolvisie te formuleer, asook daaropvolgende strategieë om daardie visie te verwesenlik.
Ongeïdentifiseerde liggame ‘stille massaramp’
Smith het die VIZ.Lab-navorsingsgroep by die US gestig om navorsing oor forensiese identifikasie en eksperimente met digitale ontwerp en visualiseringsmetodes te bevorder om aandag aan die probleem van ongeïdentifiseerde liggame in die land se regsgeneeskundige laboratoriums te gee.
Maties: Buitengewone konvokasievergadering gou gehou
Die konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) gaan ʼn buitengewone vergadering belê waartydens twee mosies van wantroue – onder andere teen die konvokasie se president en visepresident – oorweeg word.