Die geloofwaardigheid van Fanrpan is nog nooit bevraagteken nie en hy het goeie toegang tot beleidmakers reg oor die vasteland.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Dr. Theo de Jager"
Theo de Jager, wêreldleierboer uit die stad
“Ek het plase reg oor die wêreld besoek en ek kan met reg sê ons boere is die beste in die wêreld. Ons boere kom met ʼn plan vorendag, lank voor ander boere. Die boer maak ʼn plan slagspreuk is baie meer toepaslik as wat ons dink.”
Boere maak belofte vir grondgesondheid
Kongresgangers het gevra om net daar en dan die belofte te onderteken.
Argumente teen diereproteïene bekyk
Boere mag nooit ʼn kompromis met die wetenskap soek of toelaat nie; jy respekteer dit of daag dit uit met beter data.
Hoëvlakveldtogte teen diereproteïene en vee
Hierdie druk op die verhouding tussen mens en dier moet aan twee faktore toegeskryf word – verstedeliking en Walt Disney.
Tweede buitelandse toekenning vir SA boer
De Jager is ook vereer vir die werk wat hy gedoen het in die uitbreiding van landbou-organisasies in Afrika en die bevordering van die belange van boere in voorspraak en veldtogte.
Zimbabwe-boere sê dankie met landbou-oscar
De Jager is vereer vir sy rol in onderhandelinge tussen die CFU en die Zimbabwiese regering rakende vergoeding aan slagoffers van onteiening.