Dit was die veiligheidswag se eerste dag by die werk. “Ons is onseker wat hy gedink het.”
Lees meerAlles vir Maandag 14 Februarie 2022
Tafelberg 365 keer op en af om kinders te help
“Jongmense het deesdae ʼn goeie rolmodel nodig, om vir hulle te wys dat daar geleenthede buiten dwelmmiddels, misdaad en bendes is.”
Dlamini-Zuma verleng ramptoestand
“Dit stel die regering in staat om alternatiewe maatreëls op te stel om verdere uitbrekings te monitor en te beheer.”
Engeland lê beslag op NVI’s tydens taksbedrog
Die HMRC is die eerste wetstoepasser in die Verenigde Koninkryk wat beslag lê op ʼn NVI.
135 000 onnies in Zimbabwe geskors
“Die regering het die skole gesluit deur meer as 90% van sy onderwysers te skors.”
Carl Niehaus se saak uitgestel
Dit hou verband met ʼn oortreding van die Rampbestuurwet tydens ʼn voorval in Julie 2021.
Mosie van wantroue teen ganse kabinet
“Jy sien dit dus as jou werk om hierdie hele spul boewe en parasiete bymekaar te hou, selfs al beteken dit die vernietiging van jou land,” het DA-leier John Steenhuisen gesê.
Geldgeheime kan jou verhouding skaad
“Mense is dikwels geheimsinnig oor hul finansies omdat hulle skaam en bekommerd voel.”
ToekomsVenster: Ons is ons eie grootste vyande
“Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”
Vrou kritiek ná sy onder motor beland
Lede van ’n insleepdiens het die vrou in haar oprit onder haar motor aangetref.
‘Vervolg man vir fietsryer se dood’ – AfriForum
Die man wat daarvan verdink word dat hy Nino Oppel in 2018 doodgery het, is kort ná sy inhegtenisneming weer vrygelaat.
Onderrig by Hoërskool Jan Viljoen voorlopig aanlyn
Die departement gaan ook ʼn diversiteitsbestuursprogram by die skool in werking stel om met die transformasieproses te help.
Taxibestuurders keer polisielede aan oor dwelms
Die taxibestuurders het geweier dat die polisielede die taxistaanplek verlaat en het die beamptes daarvan beskuldig dat hulle met dwelms handel dryf.
Nóg ActionSA-hoës bedank uit Jhb-raad
Die bedankings volg drie weke nadat Herman Mashaba, leier van ActionSA, as raadslid van Johannesburg bedank het.
Herrie oor jong Russiese skaatser woed voort
Die 15-jarige skaatser het in Desember positief vir ʼn verbode middel getoets, maar die hof vir arbitrasie in sport het Maandag beslis die tiener mag haar deelname aan die Spele voortsit.
Bloutrein-dienste tydelik gestaak
Dit volg ná die reeks voorvalle wat onlangs die trein se bedrywighede bemoeilik het.
ʼn Nuwe rigting vir Hyundai se i20
Die nuwe i20 spog met ʼn splinternuwe ontwerp.
Daniil kan Novak onttroon
Indien Daniil Medvedev in Mexiko wen sal Novak Djokovic magteloos wees om sy opmars te stuit.
Gerhard Steyn en sy Zelri: ‘Ons is regtig beste vriende’
“Sy het my al op my knieë sien huil, my al sien lag dat ek nie kan asem kry nie, en ek het niemand nog ooit so lief gehad nie.”
Afrikaans se kreatiefstes in kommunikasie binnekort vereer
“Ons wil hê dat Afrikaanse kreatiewe mense raakgesien en waardeer word.”