Ernst Human (87) is die naweek dood in sy studeerkamer op sy kleinhoewe aangetref.
Alles vir Maandag 14 Februarie 2022
Woord: schlep
“Die hele schlep van hierdie trekkery put my uit.” Weet jy wat die woord “schlep” beteken?
Polisie, MRK moet voorval by H/S Jan Viljoen ondersoek
ʼn Gespanne situasie het Maandag buite die hoërskool op Randfontein geheers, met die polisie wat in ʼn stadium moes ingryp om oproeriges uiteen te jaag.
Nuuskommentaar: Openbare skole is nie staatskole!
Wat die wysigings aan die Skolewet in wese sal doen, is om openbare skole uit ouers (soos verteenwoordig deur beheerliggame) se hande te neem en in die greep van die staat te plaas.
Musiekvideo: Riaan Benadé, Demi Lee sing weer saam oor die liefde
“Die wind en reënweer het gesorg vir ʼn pragtige dramatiese effek en die video voel behoorlik soos iets wat uit ʼn Hollywood-rolprent kom.”
Covid-19-betogings saai chaos in Europa
Die bestuurders van ʼn konvooi vragmotors en kampeerwaens in Kanada, het soortgelyke bewegings in Frankryk, Nederland en Switserland veroorsaak.
‘Hardwerkende’ raadslid koelbloedig vermoor
Die moord volg glo maar 24 uur ná ’n aanslag op die lewe van ’n ander ANC-leier in die provinsie.
Proteas se Keegan internasionaal vereer
Die Internasionale Krieketraad het vandag aangekondig dat Keegan Petersen die speler van die maand-toekenning vir Januarie ontvang het.
Hoëvlakveldtogte teen diereproteïene en vee
Hierdie druk op die verhouding tussen mens en dier moet aan twee faktore toegeskryf word – verstedeliking en Walt Disney.
Sepiegids: Gertie wil Angel trekpas gee in ‘Arendsvlei’
In ‘Binnelanders’ word Rian se planne, wat vir Gaby insluit, in die wiele gery, en in ‘Getroud met rugby’ is Riaan Benadé in Potties te sien.
Staatsrede: ‘Staak die sosialistiese vernietiging’
Die president se oproep dat die private sektor werksgeleenthede in die ekonomie moet skep, is goed en wel, maar waar is die omgewing waarin werksgeleenthede geskep kan word?
Video: Mens kan jou oë nie glo nie!
Kul jou hier, kul jou daar! Dié drie video’s is tydens ʼn kompetisie in 2021 aangewys as die beste optiese illusies vir die jaar.
Huldeblyke stroom in ná SA-kragvrou sterf
Xena Botha het in 2020 die Afrika-rekordhouer vir dooiegewigoptel (deadlift) en bankiedrukrekord (bench press) geword.
Openingskolwer kry vir die 11de keer harsingskudding
“Will Pucovski kan die volgende Ricky Ponting wees, maar om so baie kere harsingskudding op te doen? Dit is beslis kommerwekkend.”
Boek: ‘Ben gaan skool toe’ – Zuléka Smit
‘Ben gaan skool toe’ is gepas vir klaskamergebruik en sal onderwysers help met gesprekke oor vriende maak, vrese en boelies.
Dogter se spekskietery in ‘skoolvideo’ laat pa skater
Duisende mense het die video gedeel waarin ʼn dogter in ʼn video vertel hoe sy daagliks haar tyd bestuur – en haar pa wat hom ʼn papie lag oor die lang stories wat “Pinocchio” in die video probeer vertel.
Sosiale media gons ná Eminem knie buig op Super Bowl
Dit was die derde agtereenvolgende Super Bowl-konsert wat vervaardig is deur die hip-hop-magnaat Jay-Z se Roc Nation.
Video: Petroltenkwa brand op N1
Die voorval het ’n verkeersopeenhoping in albei rigtings tot gevolg gehad en motoriste het toegekyk hoe die vlamme die petroltenkwa verswelg.
Gids tot romantiese, sakpas Valentynsdag
Hier is Maroela Media se gids tot ʼn romantiese Valentynsdag.
Student wat by NSFAS steel, kry 18 jaar
Minstens 81 studente, van wie sommige uiteindelik weens finansiële uitdagings die universiteit verlaat het, is deur Siyambonga Mhlakaza se bedrog geraak.