Die N1 was vir ʼn ruk lank heeltemal gesluit.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "N1"
8 sterf in botsing kort ná middernag
Die botsing het kort ná middernag op die N1 plaasgevind.
Foto’s: Daardie pad Kaap toe
Op ’n tyd kon ek die dorpe en stede langs die N1 vanaf Pretoria tot Kaapstad soos ’n rympie opsê: Kroonstad, Bloemfontein, Colesberg, Beaufort-Wes, Laingsburg. Wat sou ek nie opgee vir daardie ure in die kar as kleinsus ingeprop tussen drie ander nie? Dit is ʼn reis wat ek enige iemand gun.
Taxibestuurder by N1-vulstasie doodgeskiet
In ’n onverwante voorval is ’n taxibestuurder ook later die dag in KwaZulu-Natal doodgeskiet.
Ses dood, talle beseer in gru-botsing
Twee vragmotors het reg van voor op die N1-snelweg teen mekaar gebots.
LUR betreur dodelike N1-botsing
Ses mense, onder wie drie kinders, het in die voorval omgekom.
Ses sterf op N1 buite Pretoria
Drie van die slagoffers is kinders.
Familie rou ná botsing op N1 drie eis
Die familie was ná Nuwejaarsvieringe op pad huis toe.
Twee sterf, kleuter ontkom ternouernood in botsing op N1
Die ongeluk het ʼn groot verkeersontwrigting veroorsaak.
Passasiers skarrel toe bus vlamvat
Bagasie het verspreid oor die N1 gelê.
Transitoroof op N1 veroorsaak chaos
ʼn Transitorooftog Vrydagoggend op die N1, noord van Pretoria naby die Hammanskraal-afrit, het grootskaalse verkeersontwrigting veroorsaak.
Onderwyseres sterf ná baksteen motor tref
Die geliefde onderwyseres en haar man was vroegoggend van Kaapstad onderweg toe die voorval gebeur het.
Klopjagte ná De Doorns-betogers met platskerms laat spaander
Teen gisteraand is nege verdagtes in hegtenis geneem en 53 groot platskermtelevisiestelle teruggevind.
N1 by De Doorns stééds gesluit
Die N1 by De Doorns in die Wes-Kaap bly gesluit nadat voertuie daar met klippe bestook is.
N1, N3 dié naweek gedeeltelik gesluit vir Eskom-werk
Gedeeltes van die N1 net buite Pretoria en die N3 naby Hilton in KwaZulu-Natal sal dié naweek vir ʼn paar uur in albei rigtings gesluit word sodat Eskom instandhoudingswerk kan doen.
Seun op N1 doodgery
Op pad huis toe het hulle die N1 probeer oorsteek toe ʼn wit Isuzu-bakkie uit Winburg se rigting op pad na Kroonstad Thunywa tref.
Een dood, twee gewond in ‘sluipmoord’ op N1
“Terwyl hulle die Golf met ʼn sleeptou aan die Sentra vasgemaak het, het mense in ʼn silwer of grys Audi verbygery en op die mense geskiet.”
Ma sterf, pa en kinders ernstig beseer
Reddingsbeamptes het sowat twee uur lank geswoeg om die oorledene (in haar vroeë 40’s) se liggaam uit die wrak te verwyder.
Twee sterf in ongeluk op N1
“By nadere ondersoek het paramedici op twee vroue se liggame afgekom waar hulle naby die voertuig gelê het.”
N1 op twee plekke gesluit ná gru-ongelukke
Twee gru-ongelukke het in ʼn kwessie van ʼn paar uur op die N1 plaasgevind waarvan een op die sogenaamde “pad van die dood” was.