Gordhan se kritici voer aan dat die staatsondernemings onder sy politieke beheer skrikwekkend swak vaar.
Lees meerAlles vir Maandag 13 Januarie 2020
Hofaansoek oor veilings Dinsdag aangehoor
Boere meen die besluit om landswyd ʼn verbod op veilings in te stel was “irrasioneel”.
Ramaphosa se beleidstoespraak: Min planne, oplossings
Dit het geen duidelike, samehangende planne bevat vir die drie groot politieke besluite wat politieke leiers vanjaar moet neem nie.
Lesotho se eersteministersvrou verdink van moord
Lesotho se eersteministersvrou is dalk binnekort agter tralies.
Bejaarde wat gras sny, doodgeskok
Die man was glo besig om die gras te sny toe die grassnyer die kragkabel raakgesny het.
Oscars 2020-benoemings: ‘Joker’ neem lag-lag voortou
Die donker drama ‘Joker’, met Joaquin Phoenix in die hoofrol, neem vanjaar die voortou met 11 benoemings.
Bloemfonteinse skool rou ná oudmatrikulant sterf
“Sy grootste droom was om eendag ’n onderwatersweiser te word.”
ToekomsVenster: Welkom in ’n nuwe jaar
Ons is immers ligdraers en duisternis is die ideale ruimte waarbinne ons aan ons roeping kan uiting gee.
Finansiële raad vir niewinsgewende organisasies
“Geldinsameling is ʼn integrale deel van welsynsorganisasies en dit is dikwels ʼn probleem waarmee skole en kerke ook sit. Ek dink hierdie organisasies begin dikwels verkeerd omdat hulle nie dadelik dink aan hoe om hulle dienste befonds nie.”
Vulkaanuitbarsting dreig in Filippyne
’n Vlak vier-waarskuwing is uitgereik, wat dui op ’n “gevaarlike uitbarsting binne ure of dae”.
Parlement tik Malema oor die vingers
Dié waarskuwing is uitgereik in die lig van dreigemente wat Julius Malema onlangs gemaak het.
Die wêreld in foto’s – 13 Januarie 2020
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Kwid, Go opgeknap: Só vergelyk buksies
Twee van Suid-Afrika se strafste mededingers in die goedkoopste segment voertuie in die plaaslike mark is laat verlede jaar opgeknap.
Laaste week vir man in die wynvat
“Gelukkig het die weerlig my nog nie getref nie. Dít is die grootste ding.”
Dié selfoonnetwerk kraai weer koning
Kyk hier watter selfoonnetwerk as die beste in die land aangewys is.
Begin die nuwe jaar met ’n nuwe (ou) vriend
’n Nuwe wêreld het oopgegaan en ek het besef hoeveel dierbare, pragtige diere verdoem is tot ’n lewe in hokke (of erger…) bloot omdat mense eerder ’n babadiertjie sal aanneem as een wat al volwasse is.
Soedan: hoop vir vrede in Darfoer?
Daar het reeds ʼn paar bemoedigende dinge gebeur, wat veral in die konteks van Afrika eerder die uitsondering as die reël is.
Dié Vrystaatse dorpe sonder krag gelaat
’n Transformator het Sondag die gees gegee.
Huis brand in Philippi; drie dood
Die liggame was onherkenbaar verbrand.
Gesinsgeweld: Wes-Kaapse polisie skiet tekort
Khayelitsha en Atlantis se polisiestasies het slegs een opgeleide vrywilliger wat tot 1 272 gevalle van gesinsgeweld moet hanteer.