Vier mense, onder wie ʼn kleuter en ʼn swanger vrou, het Saterdagmiddag in Vereeniging verdrink.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Vereeniging"
Vermeende kapers vas na vlaag misdade
Dít volg nadat Gauteng ’n vlaag kapings en rooftogte van koeriervoertuie beleef het.
5 trokke met petrolbomme bestook
Die bestuurder van een van die vragmotors is gedurende die voorval beseer.
Tientalle bokke naby Vereeniging doodgery
Vermeende veediewe het die boerbokke glo oor die pad gejaag.
Man sterf toe motor perd tref
’n Ander motor het vermoedelik die perd eers getref voordat die dier voor die slagoffer se motor beland het.
Foto’s: Dele van Vaaldriehoek onder water
Swaar reën het Vrydag oor die Vaaldriehoek uitgesak. Die dak van ’n vulstasie het in die slag gebly.
Skenkings stroom in vir inwoners ná huis brand
“Ek probeer uitkom Mamma, maar ek het nie krag nie,” het ʼn vierjarige seuntjie tydens die brand geroep. Hy is later dood.
Verdagte in hof na moord op polisievrou
Die polisiebeampte is geskiet toe sy en twee kollegas ondersoek wou instel toe hulle gesien het hoe ’n persoon in ’n motor se kattebak gedwing word.
Skuldiges nog soek na moord op polisiebeampte
Die polisiebeampte is op die agtersitplek van ʼn voertuig geskiet.
ArcelorMittal: Nóg afleggings kom
“Hierdie afleggings gaan ʼn reuse-invloed op die gemeenskappe hê.”
Vrou by ANC-tussenverkiesing doodgeskiet
ʼn 31-jarige vrou is Woensdagaand doodgeskiet tydens ʼn tussenverkiesing-vergadering van die ANC in die Rust-ter-Vaal-gemeenskapsaal buite Vereeniging.
Bejaarde wat gras sny, doodgeskok
Die man was glo besig om die gras te sny toe die grassnyer die kragkabel raakgesny het.
Onderhoofseun sterf kort vóór matriekuitslae bekend is
“Die wêreld is definitief ’n armer plek sonder hom.”
Geliefde biologie-meneer sal só onthou word
ʼn Onderwyser is dood aan ’n hartaanval by die Parkrun, net toe hy gesonder begin leef het.
Vermiste pa met skietwond in bakkie gevind
ʼn Soektog is blykbaar na Van Staden aan die gang gesit nadat niemand hom ná 12:00 Donderdag op sy selfoon in die hande kon kry nie.
Talle kinders beseer in ongeluk op pad skool toe
Die kinders, tussen vier en sewe jaar oud, is Donderdagoggend na verskeie hospitale in die Vereeniging-omgewing geneem.
‘Rowers’ tydens rooftog in kluis toegesluit
Die twee verdagtes het onsuksesvol hulle pad uit die kluis probeer oopskiet.
2 sterf toe motorfiets, motor bots
Paramedici het ’n motorfietsryer aangetref waar hy ’n ent van sy motorfiets gelê het.
Liggaam buite Graaff-Reinet gekry; twee vasgetrek
ʼn Agt-en-veertigjarige vrou en ʼn 28-jarige man het Maandag in die landdroshof op Graaff-Reinet in die Oos-Kaap verskyn in verband met die moord Anette Jooste van Eeden (59).
Twee dood in vroegoggend-botsing
Vier ander het beserings in die ongeluk opgedoen.