Jy sal onder andere ook kan kies om plasings in chronologiese volgorde te sien indien jy dit verkies.
Lees meerAlles vir Woensdag 31 Maart 2021
Hof gee België 30 dae om inperkingswette ‘reg te stel’
“Die hof het die onwettigheid van die maatreëls bevestig en die Belgiese staat versoek om te doen wat nodig is om dit wettig te maak.”
Regering het plan as jy grond wil skenk
Die regering gaan binnekort ‘n wetsraamwerk aankondig waarbinne Suid-Afrikaners wat die vermoë en die behoefte het, grond kan skenk vir grondhervorming.
Noordwes-inwoners stel maatskappy aan vir riool- en waterwerke
Dit volg nadat die inwoners sowat ’n week gelede weer die water- en rioolwerke teruggeneem het nadat dit vir ’n kort tydperk weer deur die Kgetlengrivier- plaaslike munisipaliteit bestuur is.
Miljoene rand se skade ná kontrakteurs kabels lê
Huiseienaars in die Emfuleni-munisipaliteit het verskeie klagtes ingedien oor kontrakteurs wat waterpype en kragkabels beskadig tydens die aanlê van kabels vir optiese vesel.
Inentingsprogram tydelik opgeskort oor Paasnaweek
“Alhoewel daar sommige inentings oor die Paasnaweek sal plaasvind, sal die navorsingspanne en verpleegsters, wat die entstof toedien, ʼn welverdiende blaaskans neem.”
Rooftog by Pretoria-Noord-poskantoor
ʼn Groep gewapende mans het Woensdagoggend op ‘n poskantoor in Pretoria-Noord toegeslaan.
ToekomsVenster: God praat
God praat met mense. Hy het ʼn strategie. Hy soek net na iemand wat die moeite sal doen om na Hom te luister en te doen wat Hy vra.
Verdagtes gewond tydens skietery met Kaapse polisie
Paramedici het vier mans op die sypaadjie aangetref. Die owerhede was reeds op die toneel.
Discovery waarsku oor ‘dodelike’ derde virusgolf
Suid-Afrikaners se gedrag oor die volgende paar weke sal bepaal hoe groot die impak van ʼn derde golf Covid-19-infeksies sal wees.
Vermeende kapers vas na vlaag misdade
Dít volg nadat Gauteng ’n vlaag kapings en rooftogte van koeriervoertuie beleef het.
Jordan loop, praat weer ná gru-ongeluk
Jordan Marais se ma, stiefpa en broer het in Januarie in ʼn ongeluk naby Harrismith gesterf.
Aankoopproses van motorfiets-ambulanse ‘onbehoorlik’
Die Openbare Beskermer het uit eie inisiatief ʼn ondersoek na die R10 miljoen-aankoop van die motorfietse gedoen.
Maak só reis vir jong kinders makliker
Navorsing toon dat 30% van ouers na die tyd spyt is dat hulle met hul kleuter op vakansie gegaan het, maar dit hoef nie so te wees nie. Hier is raad.
Stemopnemer van Indonesiese rampvlug herwin
“Dit was soos om ’n naald in ’n hooimied te probeer vind.”
Witrivier-paartjie sal klag lê teen ‘sekerheidsbeamptes’
ʼn Video wat wys hoe Barend Byliefeldt deur vier mans oorval en aangerand word, is op sosiale media versprei.
Lokprent vir nuwe Kaapse Vlakte-reeks te sien
“Ons wou wys dat Kaapstad nie net die berg en die see is nie.”
Behoeftige meisies benodig meer as net sanitêre ware
“Ons moet skoolmeisies holisties ontwikkel om ʼn sterk volgende generasie van vroue te verseker.”
Sit Verstappen in ’n Mercedes en kyk wat gebeur
“As Max vir Mercedes gejaag het, is ek daarvan oortuig dat hy vir Lewis ’n ding of twee sou wys,” sê ’n voormalige wêreldkampioen.
UJ-prys: ‘Skepsel’ gooi anker
Altesaam 71 titels het vanjaar om die UJ-prys meegeding, waarvan 27 debute is.