Tydens spitstye kan verkeer met tot meer as 2 500 voertuie per uur in die rigting van KwaZulu-Natal en 3 500 voertuie per uur in die rigting van Gauteng toeneem.
Alles vir Woensdag 31 Maart 2021
Handwerk: Giet en geniet vir Paasfees
Vanjaar is daar geen verskonings om nie pragtige tafelversierings pasgemaak vir Paasfees te hê nie.
Vermiste vrou kaal in rioolpyp in VSA gevind
Polisiebeamptes probeer intussen uitpluis of die vrou se bisarre weergawe van gebeure werklik die waarheid is.
Beter as verwag, maar verskerpte regulasies steeds gekap
Die DA sê hoewel die vier dae lange beperking soos min klink, maak ʼn beperking in die eerste plek geen sin nie.
Vrou van vermoorde Pofadder-man in hof
Suretha Brits is Maandag omstreeks 08:45 in haar huis in Marchand in Kakamas aangekeer.
Minder gaaprugby so in Rassie se kraal
Hoewel spanne by verstek in ’n driefees gewikkel was wanneer hulle teen die Oostelike Provinsie gespeel het, is daar steeds 134 drieë in 16 voorbereidingswedstryde gedruk. Dit is ’n gemiddeld van net meer as agt drieë per kragmeting.
Kyk: Pa se kostelike foto’s saam met sy dogters
Die pa gee beslis nie om om grappige kostuums aan te trek en laf te wees saam met sy dogters nie.
AfriForum Jeug pak NSFAS in hof
Baie van die studente en hul ouers moes alternatiewe finansiering probeer kry omdat NSFAS “onregmatig” hul geldsteun onttrek het.
KZN-paartjie in bakkie doodgeskiet
Paramedici is na die toneel op ’n grondpad ontbied.
Boek van die maand: ‘So byna blou’ deur Emile Joubert
Dit is binne die noir tradisie waar Emile Joubert sy verhale aanbied: met heelwat verrassings in verhaallyne – by geleentheid nader aan ʼn ónwaarskynlike en daarom ʼn soms abrupte uiteinde.
Resep: Koekstokkies
Koekstokkies is feestelik en ʼn goeie idee vir ʼn kinderpartytjie.
Video: Sanger vra jawoord op verhoog
“Dit is belangrik om dit te vier saam met mense vir wie jy lief is. Alles het uiteindelik mooi uitgewerk.”
Ouers mág ongebore babas begrawe – hof
“Die reaksie van ouers wat reeds hierdeur is, is oorweldigend. Dit gaan ʼn mate van troos in ʼn baie hartseer tyd bring.”
Rietvlei-natuurreservaat renosterkalf ryker
Die kalf sal eers ’n naam kry nadat die geslag bepaal is.
Boek: Hekel ’n pad na genesing
“Hekel en word heel 2” bevat nuwe patrone en stories oor hoe hekel 21 mense deur moeilike en donker tye gehelp het.
Lesersbrief: ’n Halfgeëte pastei en ’n perspektief op honger
Ons begin gesels. Oor hoe ons nie honger ken nie.
Morris ‘stomgeslaan’ oor IPL-status
Die 33-jarige speler was nog net in vier toetse, 42 eendag- en 23 T20-kragmetings vir die Proteas in aksie, maar sy waarde word ongetwyfeld op die internasionale verhoog raakgesien.
Gedig: Die tafels van vermenigvuldiging
“Na ‘n lewelank van eet en drink,
bly ek nog onversadig.” Lees hier Abraham Fouché se gedig, “Die tafels van vermenigvuldiging”.
Slegs Engelse liedjies glo by US-koshuis toegelaat
’n Opmerking van ’n studenteleier het die US weer in die sop oor Afrikaans.
Bou of breek ek?
Deur al die jare wanneer TLU SA voor situasies te staan gekom het waar besluite geneem moes word, is daar telkens deur die leierboere vasgehou aan beginsels. Daar is gewerk vir ’n uitkoms en nie ’n populistiese korttermynkeuse om vir die pawiljoen te speel nie.