Sy vonnisoplegging kom net minder as ʼn maand ná die grumoorde op ʼn 65-jarige ouma, haar 46-jarige dogter en agtjarige kleindogter in Sobantu buite Pietermaritzburg.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Pietermaritzburg"
Voortrekkerskatte kry nuwe tuiste danksy ooreenkoms
Hierdie is maar slegs ’n voorsmakie van al die Voortrekkerskatte wat in dié uitstalling te siene gaan wees en die publiek word genooi om eersdaags die Voortrekkermonument te besoek vir ’n nuwe uitstalling wat lig werp op die Afrikaner se reis na vryheid.
Polisiehond uit en tuis ná skietery
“Ons sal hom nog fyn dophou en as buitepasiënt behandel sodat hy ten volle kan genees.”
Polisiehond vorder goed na skietery in KZN
Duke is een van drie polisiehonde wat tydens die skietgeveg raakgeskiet is en die enigste een wat oorleef het.
Drie doodgeskiet ná moord op polisiehoë in KZN
“Die verdagtes het tydens die skietgeveg hul voertuig van die pad af getrek en te voet in ’n suikerrietplantasie ingevlug.”
Bendeleier, ses ander in huis doodgeskiet
Twee vroue is onder die sewe oorledenes.
Man tronk toe ná hy swaer vermoor
“Mkhize het na Ndlovu se huis in Thembalihle gegaan en met sy vuurwapen op hom begin losbrand.”
Soektog duur voort na ontsnaptes
Teen Woensdagmiddag laat was 27 van die 45 gevangenes weer terug in polisieaanhouding. Nog twee is vanoggend aangekeer.
Gewapende mans help talle gevangenes ontsnap
Die voertuig wat die gevangenes vervoer het, is deur swaar gewapende mans oorval.
Man in hof oor parkering vir polisie
Die beskuldigde het parkeerplek aan die polisie in KwaZulu-Natal uitverhuur.
Twee op motorfiets dood ná botsing
Die motorfietsryer se passasier het in die hospitaal aan haar beserings beswyk.
KZN-paartjie in bakkie doodgeskiet
Paramedici is na die toneel op ’n grondpad ontbied.
Twee in bakkie doodgeskiet
Die mans het in ’n Volkswagen Amarok op die hoek van Boshoff- en Burgerstraat in die stad se sakesentrum gesit.
Die lief en leed van die oorspronklike Geloftekerk
In die hartjie van Pietermaritzburg staan ʼn stokou gebou waarin belangrike geskiedenis agter pragtige houtdeure opgesluit is. Dit is die eerste Geloftekerkie wat gebou is kort nadat die Slag van Bloedrivier plaasgevind het.
Man in hof oor renosterhoring
Die renosterhoring het ’n beraamde waarde van R1,2 miljoen.
Kleuter sterf ná honde-aanval: ‘Hy was ’n geskenk van God’
Die honde is op die toneel van kant gemaak nadat dié diere ook polisiebeamptes bestorm het.
Kleuter kritiek ná hond hom aanval
Die seuntjie het volgens paramedici ernstige beserings tydens die aanval opgedoen.
Vier beseer in skietgeveg op straat
Die skietgeveg het in Pietermaritzburg se middestad uitgebreek.
Vyf ernstig beseer toe ses trokke bots
Paramedici het twee ure lank gespook om ʼn man uit een van die vragmotors te bevry.
Ma glo in motor verwurg
Die polisie moes een van die motordeure oopbreek om by die liggaam te kom.