Die man was ʼn hele ruk reeds dood.
Alles vir die sleutelwoord "Pietermaritzburg"
Man vas wat glo op polisiebeamptes skiet
ʼn 33-jarige man het Maandag in die Pietermaritzburg-landdroshof verskyn op aanklag dat hy op polisiebeamptes geskiet het.
Fratsongeluk: Slypmasjien ‘amputeer’ werker se vingers
’n Werker se hand het in ’n slypmasjien beland.
‘Rowers’ met speelgoedwapen loop rieme styf
Die twee het boonop in die winkel wat hulle glo pas beroof het, se dak probeer skuil.
Twee vas oor piramideskema van R500 miljoen
Sandile Sibiya (29), stigter en direkteur van die beleggingsmaatskappy Supreme National Stock Holdings, en Nomalizo Sibiya (37) het Maandag vlugtig in die Pietermaritzburg-landdroshof in KwaZulu-Natal verskyn op aanklag van bedrog en die oortreding van die Bankwet.
Polisie ondersoek of vrou gekaap, vergiftig is
“Ons verstaan nie hoekom nie en ook nie hoekom so vroeg nie, maar ek het troos in my hart dat jy hemel toe is terwyl jy geweet het hoeveel jy werd is en hoe lief ek vir jou is.”
Man sterf toe hy uit hotel val
ʼn Man, vermoedelik in sy 30’s, is dood toe hy drie verdiepings ver uit ʼn hotel in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal geval het.
5 polisiebeamptes vas oor ‘ooreenkoms’ met nooddienste
Die polisie het gunste uit dié ooreenkoms ontvang.
Pasgebore baba uit put gered
Die soek-en-reddingspan het ’n voetpad gevolg tot waar gemeenskapslede gesê het hulle vroeër ’n baba hoor huil het.
Magaqa-fluitjieblaser geskiet
“Ek is swak en voel verraai deur die staat,” sê die fluitjieblaser in die Sindiso Magaqa-moordsaak.
Pa sit lank ná kinders se moord
Nkosinathi Emmanuel Ndlela is Maandag in die hooggeregshof in Pietermaritzburg gevonnis ná hy skuld beken het op aanklag dat hy sy twee kinders, onderskeidelik drie en agt jaar oud, verlede maand in Esikhaleni vermoor het.
Sesjarige verdrink in PMB-rivier
ʼn Sesjarige seun het Saterdag in ʼn rivier in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal verdrink.
Man sterf ná boom in fratsongeluk op hom val
Paramedici is kort daarna na die landgoed ontbied waar die man intussen na die hoofgebou geneem is.
‘Ontploffing by munisipaliteit is terreur’, sê LUR
“My eerste gedagte was dat ʼn vuurwapen van een van die veiligheidsbeamptes afgevuur is, maar toe sien ek hoe rook deur die deur borrel en dis toe ons bang word.”
Betogings in Pietermaritzburg veroordeel
Themba Njilo, burgemeester van Msunduzi, het betogings in Pietermaritzburg die afgelope paar dae veroordeel. Hy het gewaarsku dat vandalisme planne ontwrig om die stad te ontwikkel.
Kleuters na kliniek geneem oor traangas
“Volgens omstanders was daar glo ʼn protesaksie by die hoërskool oorkant die kleuterskool en is traangas tydens die betoging afgevuur.”
Vrou, kind sterf toe muur inval
“Paramedici het kort na 8:30 op die toneel aangekom en ʼn vrou en seun aangetref waar hulle op ʼn bed gelê het.”
Pmb-skietery: Slagoffer het glo probeer wegjaag
“Nadat ʼn rusie ontstaan het, het die verdagte hom glo in die nek geskiet.”
Inwoners hoor skote klap voor man sterf
“Volgens inligting vanaf die toneel het lede van die publiek skote gehoor en toe die geluid van ʼn motorongeluk.”
Man voor sy huis in PMB doodgeskiet
ʼn Man is Donderdagaand in die oprit van sy huis in Eastwood, Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal doodgeskiet.