ʼn Beloning is uitgeloof vir inligting wat kan lei tot die persoon wat dosyne eiers van ʼn bedreigde seeskilpadspesie op ʼn strand in Thailand gesteel het.
Lees meerAlles vir Maandag 6 Januarie 2020
Vier sterf tydens brand by Hospice
Al die pasiënte in die Hospice was persone wat nie op hul eie kan beweeg nie. Twee personeellede het probeer om die pasiënte uit die gebou te skuif, maar geslote deure het hul pad versper.
Man vas wat glo op polisiebeamptes skiet
ʼn 33-jarige man het Maandag in die Pietermaritzburg-landdroshof verskyn op aanklag dat hy op polisiebeamptes geskiet het.
Tweede toets: Is dit ‘n geval van Alles Malan?
Toetskrieket word oor vyf dae beslis. Vergeet van onnodige houespel, vergeet van kanse waag. Dis nie ʼn naelloop nie, dis ʼn marathon, ʼn skaakspel.
Man in hof oor ontvoering, moord
ʼn 40-jarige man sal na verwagting Dinsdag in die Bafokeng-landdroshof in Tlhabane in Noordwes verskyn op aanklag van die ontvoering en moord op ʼn 15-jarige meisie.
Paramedici in Durban beroof
Ambulanspersoneel is Maandagoggend vroeg in Durban beroof.
Rekordgetal wil geld vir studie hê
Die meerderheid van die aansoekers kwalifiseer vir finansiering, sê NSFAS.
Die wêreld in foto’s – 6 Januarie 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Kaapse polisie arresteer meer as 5 000 tydens die feestyd
Die meeste mense is in hegtenis geneem vir uitstaande lasbriewe of dronkbestuur.
‘Twee Allergex en Voltaren-inspuiting’ ná Mosambiekse spoegkobra pik
“Dit is iemand se lewe wat aan ʼn draadjie hang, maar dit lyk nie of hulle dit as belangrik beskou nie.”
Tekenprent: Verwoestende brande duur voort in Australië
Sue Ashton, direkteur van die land se enigste Koala-hospitaal in Port Macquarie, beraam dat tienduisende koalas reeds in Australië tydens verwoestende veldbrande omgekom het.
Raaiselagtige verdwyning van atletiekman
“Alles is stil, baie vreemd.”
Man sterf tydens skietery in Kaapstad
Die skietery het Sondagaand naby die N1 uitgebreek.
ATP-beker: SA behaal eerste oorwinning
Suid-Afrika het sy eerste oorwinning in die stryd om die ATP-beker in Brisbane, Australië, behaal.
Staat het steeds ‘geen voorstel om grond ten volle oor te dra’
Voorheen benadeeldes kan nou makliker toegang tot grond kry, maar die regering sloer steeds om grond oor te dra aan ʼn suksesvolle swart huurderboer.
2020 se kleur van die jaar is…
“Die kleur is tydloos en elegant in sy eenvoud,” skryf Pantone oor 2020 se kleur van die jaar.
Stigter van Four Paws sterf in Suid-Afrika
Heli Dungler en sy vrou het sedert Desember by Lions Rock in die Vrystaat gebly.
Is ’n Derde Wêreldoorlog om die draai?
Trump het tot dusver hierdie druk weerstaan en sal poog om nie in ’n oorlog betrokke te raak nie, aangesien dit die VSA en wêreldekonomie kan kniehalter.
Varsgebekkig: Googleloer
Riaan Cruywagen het dié woord uitgedink.
Geliefde biologie-meneer sal só onthou word
ʼn Onderwyser is dood aan ’n hartaanval by die Parkrun, net toe hy gesonder begin leef het.