ʼn Franse minister sê hy gaan ʼn verbod op twee Islamitiese groepe voorstel wat vyandig teenoor die Franse republiek is.
Lees meerAlles deur die skrywer ANA-AP
Nog verdagtes vas ná onnie se onthoofding
Die moord het groot woede onder die Franse ontketen.
George Floyd: Borgtog van R16 miljoen vir oudpolisieman
Goew. Tim Walz het die nasionale wag ontplooi ná die nuus oor Chauvin se vrylating. Honderde mense het Woensdagaand die strate ingevaar, paaie versper en slagspreuke geskreeu.
Duitsland waarsku oor sanksies ná Navalny-aanval
Toetse by ʼn laboratorium, vir die Organisasie vir die Verbod op Chemiese Wapens, het bevestig dat Navalny die slagoffer was van ʼn Novichok-senuweemiddel.
Twee mans skuldig ná Kenia-bloedbad
Altesaam 67 mense is in September 2013 dood toe vier verdagtes op klante in die Westgate-winkelsentrum in Nairobi losgebrand het.
Eddie Van Halen sterf
Die kitaarlegende Eddie Van Halen is in die ouderdom van 65 oorlede.
Teenstrydige berigte oor Trump se toestand
Die veranderende, en soms teenstrydige weergawes skep ʼn geloofwaardigheidskrisis vir die Withuis op ʼn bitter belangrike tyd: Die president se gesondheid en die land se leierskap is op die spel.
Só lyk Trump se geldsake glo
Die Times probeer al geruime tyd om Trump se belastingopgawes in die hande te kry. Hy weier om dit bekend te stel, hoewel dit iets is wat sy voorgangers tradisioneel gedoen het.
Selfs minder toeskouers nou by Franse Ope
ʼn Beperking op die getal mense wat ʼn geleentheid mag bywoon, geld in die hele Parys.
Tientalle walvisse gered na massastranding
“Almal is moeg. Die emosionele tol kan beduidend wees.”
Twee polisielede geskiet tydens oproer oor Breonna Taylor
Betogers het die strate van stede soos New York, Washington, Philadelphia, Chicago en Atlanta ingevaar nadat ‘n aangekondig gemaak is oor of polisiebeamptes vervolg gaan word in verband met die dood van Breonna Taylor.
Russiese opposisieleier uit hospitaal ontslaan
Dit is egter steeds nie duidelik of Alexei Navalny ten volle sal herstel nie.
Meer as 380 gestrande loodswalvisse reeds dood
Selfs nog meer loodswalvisse het nou aan die Australiese kus gestrand.
Nuwe president vir Mali ná staatsgreep
Pres. Cyril Ramaphosa het die staatsgreep verlede maand veroordeel.
‘Meghan, Harry het geen aandeel in boek gehad’
Maandag se hofsitting in Londen was die jongste voorverhoor in dié hoëprofiel-saak in verband met Meghan Markle se eis om skadevergoeding van ’n koerantuitgewer.
Vrou aangekeer wat risien-brief na Withuis stuur
ʼn Vrou, wat daarvan verdink word dat sy ʼn koevert met risien-gif aan die Withuis gestuur het, is op die New York-Kanada-grens aangekeer.
Huise word bedreig deur enorme Kalifornië-veldbrand
Teen 427 km² is die Bobcat-brand die grootste ooit in die Los Angeles County en dit woed al meer as twee weke lank. Dit is tans nog net 15% onder beheer.
Walvis swem ná weke uit rivier terug na oseaan
Die rivier waarin die walvis beland het, wemel boonop van krokodille.
Ooreenkoms rakende TikTok dra Trump se goedkeuring weg
Trump is tevrede met die konsep van ’n ooreenkoms rakende TikTok wat beteken dat dié Chinese kortvorm-video-app se bedrywighede in die VSA moontlik nou sal kan voortgaan.
TikTok, WeChat binne dae in VSA verban
TikTok sal ná Sondag nie meer in die VSA afgelaai of opgedateer kan word nie.