Die twee polisiebeamptes is in Junie vanjaar skuldig bevind aan aanranding, regsverydeling, meineed en crimen injuria.
Lees meerAlles vir Dinsdag 20 Oktober 2020
Vrystaat: ‘Verklaar brandgeteisterde gebiede tot rampgebiede’
Die parlement se portefeuljekomitee vir landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling sê die gebiede wat in die weste van die Vrystaat afgebrand het, moet tot rampgebiede verklaar word.
AfriForum sit stryd teen onteiening sonder vergoeding voort
Die organisasie sê dit is duidelik dat die regering nié afgesien het van sy voorneme om die Grondwet te wysig om die onteiening van private eiendom sonder vergoeding moontlik te maak nie.
Omstrede pastoor gee hom oor aan Valke
Pastoor Shepherd Bushiri en sy vrou word saam met nog ’n egpaar van bedrog en geldwassery beskuldig.
ANC het glo planne teen skelms in stadsrade
Die ANC het nuwe riglyne om te keer dat korrupte en onkundige mense as ANC-stadsraadslede verkies word.
Gerrit Schoonhoven sterf
Schoonhoven was betrokke by die regie van “Binnelanders”, “Hartland”, “Orion” en “Plek van die Vleisvreters”.
Netflix sonder ’n TV-lisensie straks eersdaags verby
Die adjunkminister van kommunikasie het aan die parlementêre portefeuljekomitee oor kommunikasie gesê die SAUK moet dringend sy lisensie-inkomste vergroot.
Senekal: Een van beskuldigdes se DNS nié in bakkie
Volgens Matlaletsa se regsverteenwoordiger is daar heelwat teenstrydighede in die staat se saak teen hom.
ToekomsVenster: Gewone mense en ’n ongewone God
“Doodgewone” mense voor God en voor ander beelddraers.
Duisende hektaar in Vrystaat afgebrand
“Hier is ouens wat alles verloor het.”
Tronk toe naweke; werk deur week om Jan Taks te betaal
“Hy het belastinggeld gebruik om sy sakeonderneming en luukse leefstyl te finansier.”
Vier vas vir geldwassery van miljoene
Een van die verdagtes is ʼn pastoor.
Rublev: Nadal is die beste sportman ooit
“Wanneer hy wel verloor, is dit gewoonlik eers ná vyf stelle in ’n Grand Slam-wedstryd teen skitterende spelers. Ek weet van geen ander sportman wat psigies so sterk is nie.”
Uiteindelik kry Prado Hilux krag
Toyota het so pas die Prado se enjin vervang met die Hilux se splinternuwe 2.8 GD-6-viersilinderturbodieselenjin.
Twee vroue op Limpopo-plaas aangeval
Die mans het Dinsdag vroegoggend die plaas met wapens betree.
Bejaarde boer sterf weke ná plaasaanval
Sou vasgestel word dat Leslie dood is weens die beserings wat hy in die aanval opgedoen het, sal die aanklagte teen die verdagte gewysig word om moord in te sluit.
Oos-Kaapse polisieman dood ná skietgeveg met rowers
Die polisielede het toevallig op die toneel afgekom.
Drie van Gauteng se vier isolasiepersele gesluit
Die departement sê weens die lae vraag na dienste by die fasiliteite en die behoefte van die eienaars om die venues te gebruik, is twee van die persele reeds gesluit.
POF-werker vas wat glo omkoopgeld vra
Die betaling sou glo ook voorkeurbehandeling van die lêers verseker.
Tye om die CrossFit Spele te volg
Met ’n tydverskil van nege uur, sal jy óf laat moet gaan slaap óf vroeg opstaan.