Die man is deur paramedici gestabiliseer terwyl lede van die plaaslike brandweer gespook het om die man van onder die metaalpype te bevry.
Lees meerAlles vir Dinsdag 22 September 2020
Nuwe president vir Mali ná staatsgreep
Pres. Cyril Ramaphosa het die staatsgreep verlede maand veroordeel.
Dubbele lewenslank vir man wat vriendin, baba vermoor
Ma en seun se liggame is verlede jaar in ’n oop stuk veld gevind.
Kaapse damvlakke steeds aan die styg
Die Stad hersien nou tariewe en waterbeperkingsvlakke.
Trokdrywer soek ná gru-ongeluk in KZN
Twaalf mense is dood en ses beseer in dié botsing vroeg vanoggend.
ToekomsVenster: Julle sal veilig voel
God het in Christus Jesus sy lewe gegee sodat hierdie geboorte, die wedergeboorte, kon plaasvind. Sedertdien versorg Hy sy kinders getrou en begelei hulle tot geestelike volwassenheid.
Kommer oor vertragings by hawens
Die Sitruskwekersvereniging waarsku dat die vertragings Suid-Afrika se uitstekende reputasie as uitvoerder skade berokken.
Cele ontken stelling oor prioritisering van plaasaanvalle
Die minister van polisie, genl. Bheki Cele, het Dinsdagmiddag tydens ’n mediakonferensie berigte ontken dat hy hom teen die verklaring van plaasmoorde tot prioriteitsmisdaad uitgespreek het.
Plaasaanvalle: Politieke partye woedend oor Cele-uitsprake
“Is ’n trok vol geld vir Cele meer werd as die lewens van die mans en vroue wat ons van kos voorsien? Moet die DA hom herinner dat ons nie geld kan eet nie?”
Land se top-30 onveiligste gebiede vir vroue
Die minister van polisie, genl. Bheki Cele, het die name van die dertig polisiestasies aangekondig in wie se gebiede geweld teen vroue die ergste is.
Kom sit aan vir Willie Strauss se ‘KOStelik’
Mense dink kunstenaars hou grendelkonserte omdat hulle die geld nodig het, maar die waarheid is dat hulle optree nodig het, sê die kookboekskrywer, sanger en kabaretkunstenaar Willie Strauss.
Die wêreld in foto’s – 22 September 2020
Aktiviste van die COVID Memorial Project in die VSA het duisende klein Amerikaanse vlaggies op die National Mall-park se terrein in Washington in die grond gedruk.
‘Oom Beast’ meld aan vir onvergeetlike heli-vlug
Ian Viljoen (7) en sy sussie Carli (6) se ma is vroeër vanjaar dood. Dinsdag het daar ʼn onvergeetlike ervaring saam met Tendai “Beast” Mtawarira op hulle gewag.
Raadslid wat glo in afsondering partytjie hou, wéér in die sop
“Dit is duidelik dat sy ’n probleem het om by regulasies en die etiese kode van raadslede te bly.”
Luister: Wiele2Wiele ry met die Land Rover Defender
Wiele2Wiele het met die nuwe Land Rover Defender gery en kan nie uitgepraat raak nie. Toyota sê totsiens vir die Etios maar verwelkom die nuwe Starlet wat veral die jongklomp se aandag gaan trek. Hulle gesels oor elektroniese stelsels en oor die Total Agri 400-veldren wat naelskraap geëindig het.
Minderjarige in hof vir moord op vierjarige
Die meisie het vermis geraak terwyl sy saam met ander kinders buite haar ouers se erf gespeel het.
Proteas wag vir keurbaas voor toetskaptein gekies word
Volgens Boucher geniet hy die wyse waarop Engeland sy kapteinskap-kwessie aanpak.
Kenners gee veiligheidswenke vir veldry
Met Suid-Afrikaners wat nou meer vrylik mag reis, beplan talle inwoners om binnekort die dolle gejaag agter te laat in ruil vir ʼn kuiertjie in die bosveld. Hier is ʼn veldry-veiligheidsgids om te verseker dat jy jou bosveld-padvat veilig kan geniet.
Sintaktiese vorm vs sintaktiese funksie
Sintaksisonderrig is een van die mees gevreesde en gehate afdelings in die taalkunde. Dit is te verstane, maar eintlik gans onnodig.
Cele se uitspraak oor prioritisering van plaasaanvalle ‘diskrimineer’
Die landbouorganisasie TLU SA sê die minister van polisie laat landbouers in die steek, terwyl die burgerregtegroep AfriForum sê dit is irrasioneel en diskriminerend.