Die verdagte het reeds ’n bekentenis afgelê.
Lees meerAlles vir Sondag 20 September 2020
Trump sal vrou nomineer om Ginsburg se posisie te vul
Die Republikeine is vasbeslote om die vakante pos so gou as moontlik te vul.
Man in hof oor R5,6 miljoen se heroïen
Die owerhede is vandeesweek na die man se huis om hom in hegtenis te neem net om uit te vind dat hy reeds op ʼn ander, afsonderlike dwelmklag in hegtenis geneem is.
Melinda Ferguson: Uit die dal van verslawing tot die kruin van oorwinning
“Nee, ek het nog nooit spyt gehad oor hierdie twee memoires nie. Nie alleen het die boeke my die geleentheid gebied om regtig te leer wie ek was en nou is nie, dit het my ook ’n boekstawing gegee van tye in my lewe wat ek nie wil vergeet nie, want ek glo ons leer die meeste van onsself as ons op ons laagste is.”
MotoGP: Hartseer dag vir Krugersdorp se Binder-gesin
Brad, wat sesde weggespring het, het tot vierde opgeskuif, maar sy fiets het onder hom uitgegly en hy kon nie die wedren voltooi nie.
Knieë nié tydens eerste IPL-wedstryd gebuig
’n Oomblik van stilte is wel vir diegene gehou wat die Covid-19-pandemie in die voorste linies beveg.
‘Lekkerder werk is daar nie’, sê vrou agter Berries ZA
“Die bloubessiebedryf in Suid-Afrika is opwindend, dis nie tradisioneel nie en dis nog nuut.”
Sewe dood, twee kritiek ná gru-botsing
Ses mense is op die toneel dood verklaar terwyl die sewende een later in ’n hospitaal aan haar beserings beswyk het.
Diabeet ná 45 dae eindelik van ventilator
“Dit is wonderlik om weer haar stem te hoor.”
Leeubol laat kese snol
Die antwoord is om die indruk te wek dat die koning van die oerwoud naby is.
Twee vas vir R6,5 miljoen se kreef
Dié enorme vonds volg nadat die polisie inligting ontvang het van ’n voertuig op die N2 wat kreef vervoer.
Selfverdedigingsklas word prooi van diefstal
“Hulle het saam met ons gesit, na die instrukteur geluister en selfs deelgeneem. Hulle was baie oortuigend.”
God se vrede het van my ’n oorwinnaar gemaak
“Sy vrede gaan alle verstand te bowe . Hy verander dus nie altyd jou omstandighede nie, maar Hy skenk jou sy vrede om in daardie omstandighede te kan oorwin. Sou Hy my hierdie pad gespaar het, sou ek nie geestelik so kon groei nie, sou ek nie ’n getuienis gehad het nie, sou ek niemand kon inspireer en bemoedig nie.”
CrossFit Spele: Nuwe formule, dieselfde eindresultaat?
Australië se Tia-Clair Toomey is ongetwyfeld die gunsteling om die vroue-afdeling te wen, terwyl Amerika se Mat Fraser oudergewoonte die mansafdeling oorheers.
Foto’s: Potch se eeu oue stasiegebou in puin gelê
Die stasiegebou in Potchefstroom dateer van 1918.
Kolibrievoël breek rekord vir laagste liggaamstemperatuur
“Dit is tot dusver die laagste liggaamstemperatuur van enige voël of soogdier wat nie hiberneer nie.”
Drie vas wat lid van Valke glo probeer omkoop
Daar is vroeër op die drie mans se motor beslag gelê nadat dit glo gebruik is om onwettige sigarette mee te vervoer.
Ooreenkoms rakende TikTok dra Trump se goedkeuring weg
Trump is tevrede met die konsep van ’n ooreenkoms rakende TikTok wat beteken dat dié Chinese kortvorm-video-app se bedrywighede in die VSA moontlik nou sal kan voortgaan.
Djokovic verloor weer humeur, maar dis Nadal wat klei trap
“Dit is maar hoe ek is. Natuurlik is ek nie perfek nie en ek probeer my bes om my frustrasies in toom te hou.”
Foto’s: Groot beloning vir seuns wat hond red
“Die seuns het nie verwag dat hulle só beloon sou word nie. Hulle het dit gedoen uit liefde en besorgdheid oor die welstand van die hond.”