Vyf mense is Dinsdagmiddag dood en agt beseer tydens ʼn ongeluk op die N12 tussen Potchefstroom en Fochville.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Potchefstroom"
Aardklop wip weer op in nuwe stel vere
Daar is ook die opwindende vooruitsig van wemelende wandelaars deur die stalletjies heen, iets wat feesgangers voor die pandemie laas ervaar het.
Meisie glo by spesiale skool seksueel aangerand
’n Werknemer van die departement van onderwys in Noordwes het glo ’n leerling aan ’n skool vir leerders met spesiale behoeftes in Potchefstroom seksueel aangerand.
Twee seuns sterf dae ná mekaar by Potch-dam
Paramedici is vandeesweek twee keer na dieselfde steengroefdam in Ikageng, Potchefstroom ontbied.
Gemeenskap treur oor geliefde dokter
Die 82-jarige dokter het selfs tot twee weke voor sy dood nog pasiënte behandel.
Ongeluk eis baba, ouers
Altesaam 11 mense is ook tydens die ongeluk beseer.
Noordwes-burgemeester se voorverhoor begin eersdaags
Die burgemeester staan tereg op aanklagte van bedrog en diefstal.
Voer en ‘hoop’ vir boere ná brande
Nagenoeg 7 000 ha is deur wegholbrande verwoes.
Sesjarige op N12 doodgery
Die bestuurder van die motor was met paramedici se aankoms op die toneel sigbaar geskok.
Man beseer toe motor, trekker bots
ʼn Man in sy 20’s het Donderdagmiddag ernstige beserings opgedoen toe ʼn trekker en ʼn motor op die R501, sowat 10 km buite Potchefstroom in Noordwes gebots het.
Ongelukke in Noordwes eis lewe van 14
Altesaam 14 mense, onder wie twee jong kinders, is Sondagaand dood in twee verskillende ongelukke op die N12 in Noordwes.
Potch-apteker se liggaam gevind
Dannhauser het Woensdag op die Boskopdam verdwyn terwyl hy en sy vriend geroei het.
Soektog ná Potch-apteker op dam verdwyn
Toe George se vriend in die kajak voor hom omdraai, het dié gesien dat George se kajak leeg en hy weg is.
Bevel teen onwettige besetters by Potch verwelkom
Die VP Plus sê die skynbare betrokkenheid van senior ANC-raadslede by die grondbesetting word ook ondersoek.
Verdagtes vas oor R1 miljoen se dwelms
Ses verdagtes is Woensdag in Noordwes op aanklag van dwelmhandel in hegtenis geneem.
Volkies rou ná leerder se dood
Michael Brauckmann was in graad 11 en ’n geliefde inwoner van die seunskoshuis Jack Pauw.
Só lyk nuwe datums vir Aardklop
“Aardklop bly ’n bestemmings- en gesinsfees, en dit is van sleutelbelang dat die fees tydens die skool- en universiteitsvakansie plaasvind.”
Potch-rugbylegende vermoor: Drie sibbe weer in hof
Een van die broers het intussen sekere erkennings gemaak oor die moord op Sias Willemse.
Potch-beesboer se moordenaars dan eers gevonnis
Dit is al langer as vyf jaar sedert Koos van der Leeuw (68) vermoor is.
Kommer ná soveelste historiese gebou puinhoop word
’n Bars in ’n balk waarop die dak van die smidswinkel rus, is reeds in September opgemerk en onder die munisipaliteit se aandag gebring, maar niks is aan die saak gedoen nie.