Intussen is die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) boos oor die moontlikheid dat die Springbokke dalk nie Sondag onder die Suid-Afrikaanse vaandel teen Frankryk in die Wêreldbekertoernooi kan meeding nie.
Lees meerAlles vir Maandag 9 Oktober 2023
Hoogste hof sê Oscar moes lankal vir parool oorweeg word
“Die departement van korrektiewe dienste gaan tans die beslissing na en sal binnekort die pad vorentoe bekendmaak om te verseker dat die hofbevel reg toegepas word.”
Vrou se liggaam naby plaas in Trichardt gevind
ʼn Boer het Sondag om 08:00 die polisie in kennis gestel dat hy op ʼn onbekende vrou se liggaam naby sy plaas afgekom het.
Sweem van orde by Richardsbaai-meulbrand herstel
ʼn Week nadat ʼn brand by ʼn houtspaandermeul in Richardsbaai uitgebreek het en sedertdien ononderbroke woed, is daar eindelik lig in die tonnel.
UP sal stappe doen oor ‘No Whites’-plakkers op kampus
“Die universiteit bly daartoe verbind om die beginsels van nie-diskriminasie en diversiteit te handhaaf.”
ToekomsVenster: Om jammer te sê is die regte antwoord
Hoe lyk dit met die “jammers” in jou lewe? Wees haastig om jammer te sê.
DA skop vas teen BTW-verhoging
“Suid-Afrikaners dra reeds ʼn geweldige belastinglas en sal geen verhoging in belasting – BTW ingesluit – duld nie.”
Gimmies in Potch wéér topklas
“Dit is ʼn passie wat van die Here af kom. As ek elke oggend kan opstaan en my dagtaak vir die Here kan doen, dan ervaar ek vervulling.”
Wêreldkrieketbeker: Leë stadions, beserings en rekords wat spat
Hoewel daar in die eerste vier dae van die Wêreldbeker-kriekettoernooi rekords gespat het, was daar ook opmerklik min ondersteuners in die stadions, terwyl talle beserings onder spelers aangemeld is.
SA’ner in Israel vertel: ‘Ons help waar ons kan’
“Hierdie mense [Hamas] is barbare. Ek kan nie glo dat die ANC hulle verdedig nie.”
Israel: Talle buitelanders dood, vermis of as gyselaar geneem
Baie van die vermiste buitelanders het ʼn musiekfees naby die Gaza/Israel-grens bygewoon waar minstens 260 feesgangers intussen dood aangetref is.
‘Brandstigting’ reusekopseer in Vrystaat
“Ek verstaan nie hoe iemand so iets sal wil doen nie …” Boere in die Vrystaat veg ’n bittere stryd om brande in die gebied te verhoed en te bestry – teen groot en dikwels gevaarlike koste vir hulself.
Video: Kan die Bokke nóg beter speel?
Arnold Geerdts gesels oor hoe die kwarteindstryd van die Wêreldbeker-rugbytoernooi hierdie naweek kan uitspeel.
Wen met jou troeteldierfoto
Hier is jou kans om ʼn heerlike bederf vir jou troeteldier te wen!
Pyramid-substasie binne 18 dae herbou
“Die ingenieurspan het dae aaneen gewerk om noodsaaklike komponente van die kragverspreidingstelsel te herstel.”
Eskom, Transnet ‘leierloos en ontmagtig’
Die aanstelling en afdanking van uitvoerende hoofde by staastsbeheerde instellings berus by ʼn minister – en dít is waar staatsondernemings se wanfunksionering begin, sê die hoof van BLSA.
Weermag dankbaar vir hulp ná dodelike brande
“Ondanks die haglike finansiële situasie waarin die SANW hom bevind, werk ons hard om te verseker dat ons uitvoering gee aan ons pligte met betrekking tot logistieke ondersteuning aan ons troepe.”
Oliepryse styg kort ná missiele begin reën
Daar bestaan nou kommer oor voorrade van ruolie uit die Midde-Ooste.
Miljoene Sassa-kaarte verval in Desember; wat dan?
“Ons land was al voorheen in soortgelyke situasie.”
Onwettige immigrasie geldige ‘rede tot kommer’ – Ramaphosa
Die nuutgestigte Grensbestuursowerheid het die taak om te verseker dat Suid-Afrika se immigrasiewette toegepas word, asook dat die grense behoorlik beskerm en hawens doeltreffend bestuur word.