Video: Kan die Bokke nóg beter speel?

Arnold Geerdts gesels oor hoe die kwarteindstryd van die Wêreldbeker-rugbytoernooi hierdie naweek kan uitspeel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Frank ·

Die kwart eindronde is die Bokke se hoogste hekkie van die hele toernooi. Na hierdie naweek is dit afdraande

CJS ·

Dankie Arnold!
Is die Ref’s nie ietwat vrygewig met die “geel kaarte” nie? Hierdie head contact reel is nogals rof!

Michael ·

Die vlag en die lied kan maar verdwyn, baie van ons sal dit waardeer

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.