Hierdie regsaksie volg nadat die metroraad weggedoen het met ’n eiendomskategorie wat vir onderwysinstellings gegeld het.
Lees meerAlles vir Dinsdag 14 Februarie 2023
Ma van sewe verwelkom vyfling
“Ons wou graag ʼn agtste kind gehad het, maar toe is daar baie meer!”
Ford gaan 3 800 poste in Europa sny
Die maatskappy sê hy reageer op “vinnig veranderende marktoestande en die toenemende getal mededingers in die elektriesevoertuigmark”.
Taxi’s verhoed 5 000 kinders om skool te gaan
“Ouers moet nou die verskriklike keuse maak om hul kinders veilig te hou of om seker te maak dat hulle opvoeding kan voortgaan. Hulle moet nooit tussen dié twee hoef te kies nie.”
Tazné van Wyk se moordenaar gevonnis
Die regter het in sy uitspraak gesê die skuldige is “duidelik verby enige hoop op rehabilitasie” en “het ʼn hart gevul met donkerte”.
‘Dorpskoshuise nie weens ras uitgesluit’ – NWU
Die Noordwes-Universiteit het kort ná die voorval met die studenteraad (SR), die betrokke koshuisouers en huiskomiteelede (HK) geskakel om agter die kap van die byl te kom.
Paartjie gaan van ‘Koer’ tot kansel
René Venter en Jan Bester van die Wes-Kaap gaan in September vanjaar trou aan mekaar beloof nadat hulle twee jaar gelede liefde op dié Afrikaanse pasmaatapp gevind het.
Konvokasie reageer op ‘slegs Engels’ by Maties
Die US se konvokasie sê dié klagtes stem ooreen met vertroulike inligting wat komiteelede intussen oor soortgelyke insidente by ander koshuise ontvang het.
Luister: ‘Rampdemokrasie in SA moet gestuit word’
“Die verklaring is ʼn ongelooflike slag vir die oppergesag van die reg, die beginsel van wetlikheid en die skeiding van magte,” lui Solidariteit se hofstukke oor die nasionale ramptoestand.
‘Koalisie het Williams uitgestoot’
Die DA se koalisievennote in Tshwane is verheug oor Randall Williams se “nié so ʼn skielike bedanking”.
Video: Dié losie nou ‘Toks & Tjops’ se nuwe tuiste
“Wat ’n beter manier is daar nie om so ’n propvol sportjaar af te skop, as met ’n nuwe baadjie vir ‘Toks & Tjops’ nie.”
ToekomsVenster: Laat vrede en dankbaarheid in jou hart heers
Sy Gees lei ons in Waarheid.
12 sterf in onlangse vloede
ʼn Gr. 11-leerder wat in ʼn rivier in Limpopo geswem het, is een van die slagoffers.
Boekoorsig: Die Rietrotte-reeks
In hierdie byderwetse koshuisreeks word aktuele kwessies soos misdaad en gesinsprobleme met die doen en late van ’n groepie seuns in graad 8 verweef.
16-jarige se sketse verhelder ma se kinderboek
“Dit was vir my ʼn groot voorreg om saam met my seun te werk. As ma het ek nuwe respek vir my kind se inisiatief en kreatiwiteit gekry.”
Bulls wil Stormers se VRK-houvas breek
Die Bulls en die Stormers het al vier keer in die Verenigde Rugbykampioenskap swaarde gekruis met die Kapenaars wat elke keer as oorwinnaars van die veld gestap het.
Chery se stormloop onweerlegbaar
Chery het onlangs sy Tiggo 8 Pro Max bekendgestel.
Dié enkellopendes kry reusebonus
ʼn Vrygesel-burgemeester van die Filippyne sou Dinsdag, op Valentynsdag, ʼn astronomiese bonus aan enkellopende personeel betaal. Dit is sodat hulle ook kan weet dat “iemand vir hulle lief is”.
Verkeersman glo deur besopene omgery
Terwyl die motoris van die toneel af probeer vlug het, was hy in nog ʼn ongeluk met ʼn ander motor betrokke.
SA’ner moontlik in Paraguay ontvoer
Daniel Coetzee se beweerde ontvoerders het glo reeds R5,3 miljoen as losprys geëis.