Die polisie in Kalifornië het na ʼn dieretuin gehaas ná ʼn 911-noodoproep, net om uit te vind dit is ʼn apie wat gebel het.
Lees meerAlles vir Woensdag 17 Augustus 2022
Standbeeld sal vir walrus opgerig word
Die geliefde walrus is van kant gemaak omdat sy ʼn bedreiging ingehou het vir openbare veiligheid.
Bek-en-klouseer: Boere gestraf terwyl onsinnige regulasies, misdadigers siekte versprei
“Dit is duidelik uit hierdie onverstandige besluit dat die minister en die ANC-regering geen ander idee het hoe om bek-en-klouseer te beheer nie.”
Gryslys ʼn ‘yslike bedreiging’ vir SA ekonomie
“Die tesourie moet dringend optree om die aanbevelings in te stel wat die FATF voorgestel het om seker te maak die land beland nie in ʼn ekonomiese katastrofe nie.”
Opposisiepartye soek mosie van wantroue in president
Volgens die forum van opposisiepartye moet die parlement Ramaphosa aanspreeklik hou vir die oortreding van wetgewing, sy ampseed en die Grondwet na aanleiding van die Phala Phala-debakel.
Tshwane probeer vure doodslaan oor kragvoorstel
“Dit is bloot ʼn beleggingsvoorstel wat die stad ontvang het om die stad se grond uit te verhuur en ons wou die publiek se insette hieroor hê.”
ToekomsVenster: Jou eerste woorde kan jou dag bepaal
Ons eerste woorde voortaan, is woorde van geloof en verwagting.
Ontsnapte mans weer agter tralies
Die twee verdagtes is deel van ʼn groep van agt mans wat Saterdag uit die aanhoudingselle by die Wolmaransstad-polisiestasie ontsnap het.
‘Dit was my eie werkers,’ sê boer ná aanval
Andrew Olivier was erg getraumatiseerd toe hy van sy vrou se dood hoor. Hy kon skaars praat.
Sepiester vier 10 jaar by ‘Binnelanders’
“Dis ’n hengse prestasie waarop ek werklik trots is.”
Moenie bespiegel oor brandstofheffing – Mbalula
Die regering het in die verlede al, wanneer die brandstofprys daal, ʼn verhoging in die brandstofheffing by die agterdeur laat inglip.
Sesjarige op pad skool toe ontvoer
Die polisie in Kaapstad het nou ʼn grootskaalse soektog na die seuntjie, en die verdagtes wat hom gegryp het, van stapel gestuur.
Bohaai oor Tshwane-kragplan ‘politieke opportunisme’
Die raadsvergadering het ontaard in die slinger van beskuldigings, dreunsang en die doodskreeu van diegene wat ʼn sinvolle bydrae probeer lewer het.
Minister moet hoes ná man verkeerdelik toegesluit is
Johannes Claassens moes destyds drie dae lank ʼn vuil, yskoue aanhoudingsel met gevaarlike individue deel nadat sy buurman, ʼn voormalige polisieman, hom vals beskuldig het.
Mbalula sê hoekom bestuurslisensies hernu moet word
Fikile Mbalula, minister van vervoer, oorweeg glo nou om die hernuwingstydperk tot tien jaar te verleng.
ANC moet gaan, of munisipaliteite gaan knak
Verskeie faktore kry die skuld vir munisipaliteite se vrotsige vertoning. Dit sluit in ʼn gebrek aan vaardighede, kaderontplooiing en ʼn uittog van belastingbetalers uit plattelandse gebiede.
KragDag-ekspo voorsien in groeiende behoefte na energieselfstandigheid
Kragdag wil mense inspireer om met kreatiwiteit self verantwoordelikheid te neem vir hul gesinne se lewens, hulle toerus met oplossings om ʼn lewe van staatsbestandheid en selfbevrediging te leef en om entrepreneuriese transaksies te bevorder.
ʼn Voorsmakie van studentwees by Akademia se kampusopedag
Dit is nou al die tweede jaar dat Akademia ʼn voltydse kampusmodel bied waar studente bedags in hul moedertaal kan klasdraf en deel kan vorm van ʼn unieke studentegemeenskap.
Afrikaans moet nie net oorleef, maar ook groei en gedy
Om dít te bereik, is dit nodig dat elkeen sy steentjie moet bydra deur sover moontlik in Afrikaans te praat en te skryf, en om die ANC se verengelsingsbeleid waar enigsins moontlik te beveg.
Suider-Afrika verwelkom Covid-19-honde-opsporingseenheid
“Mediese opsporingshonde is al klaar opgelei om die reuke van malaria, kanker en Parkinson se siekte op te spoor. Net so kan honde ingespan word om ook Covid-19 op te spoor.”