Die Keller-skooldistrik se raad van trustees het verlede week ’n beleid aanvaar wat nuwe standaarde stel vir hoe boeke en ander onderrigmateriaal vir dié distrik se skole gekeur word.
Alles vir Woensdag 17 Augustus 2022
Om koers te hou in onstuimige waters
Daar lê moeilike tye vir ons voor, maar ons het inderdaad rede om optimisties te wees.
Afrikaanse ‘Real Housewives’ eersdaags op kykNET
Ses vroue van Pretoria sal in Oktober hul mooiste en duurste paar spykerhakskoene afstof om kykers te vermaak.
Wiele2Wiele: Vinkel vs. koljander
In vandeesweek se episode word die plaaslike identiese tweeling – die Suzuki Baleno en die Toyota Starlet – met mekaar vergelyk.
Wen kaartjies vir buitelugskou in hartjie van Pta
Die Tiger Wheel & Tyre SA 4×4 and Outdoor Show is om die draai en twee gelukkige lesers kan kaartjies na dié opwindende ekspo wen.
Opod ondersoek polisieman wat glo tiener verkrag
Die tiener het die polisieman glo gebyt en met ʼn gebreekte bottel gesteek in ʼn poging om uit sy greep los te kom.
Nóg twee dae van beurtkrag
Stukkende opwekkingseenhede kry weer dié keer die skuld.
Ondersoek na ongeluk begin ‘van voor’
ʼn Volle drie jaar ná ʼn ongeluk wat die lewe van Daniel (Niel) Grobler (19) en Jacobus (Kobus) Huyser (28) in Potchefstroom geëis het, is die polisie op soek na ooggetuies wat kan help met inligting oor wat dié aand gebeur het.
Bloemfonteinse vrou van ‘mensehandelaars’ gered
Daar word beweer dat die jong vrou dwelms ingegee en as sekswerker gebruik is voordat sy eindelik dae later met haar ma kontak kon maak.
Vrees oor departement gestremdes uit tehuis wil verwyder
“Net die blote gedagte dat hulle moet verhuis, is vreeslik traumaties. Die onsekerheid vreet ons ook op omdat ons nie weet waarheen ons ‘kinders’ gaan nie.”
Die krag van ’n glimlag
So, daar het jy dit; die sosiale voordele van ʼn glimlag is eindeloos. Die blote daad van glimlag wys reeds vir die wêreld dat jy gereed is om betrokke te raak.
Kiwi-rugbybase steun Foster, trek Schmidt nader
Joe Schmidt, wat Ierland met groot welslae afgerig het, sal voortaan aan die stuur van die All Blacks se grootste wapen wees, naamlik hul aanvalswerk.
Medihelp-saak dalk volgende week in hof
Die mediese fonds het die dringende hofaansoek teengestaan wat deur Rare Diseases South Africa namens klein Zachary de Wet ingedien is.
Boekresensie: Genesing vir elke vrou
Dit is duidelik dat vroue wêreldwyd in emosionele pyn verkeer en gebind voel deur hulle omstandighede. Dié boeke fokus op die vrou se identiteit as geliefde van Jesus Christus.
Selfvoldane Stokes mor Proteas praat te veel
“Ons skenk nie veel aandag in die media aan ons aggressiewe benadering nie, maar ons is doodtevrede as Dean Elgar en Kie heeltyd dinge daaroor kwytraak.”
Geraamte dalk dié van vermiste meisie
Die polisie het aanvanklik ’n geregtelike doodsondersoek geopen, maar dit kort daarna na ’n moordondersoek verander.
SA countrysanger sterf
“Tyd om afskeid te neem van ʼn wonderlike, talentvolle kunstenaar.”
Gedig: Wildernis
“Watter beentjie van die tortel sal die hart teen bose gees beskerm en van eensaamheid genees?”
Vrou sit lank ná moord op man
Die vrou is aan moord skuldig bevind nadat sy glo met haar kêrel saamgesweer het om haar man, ʼn IT-spesialis van Polokwane, te vermoor.
Raducanu klink Williams se doppie
Die 19-jarige Emma Raducanu het net ’n rapsie meer as ’n uur benodig om Serena Williams met 6-4 en 6-0 in Cincinnati te oorrompel.