Die polisie in Kaapstad het nou ʼn grootskaalse soektog na die seuntjie, en die verdagtes wat hom gegryp het, van stapel gestuur.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kinderontvoerings"
Jong vrou vas wat baba glo ontvoer
Die vrou word daarvan beskuldig dat sy haar vriendin se baba ontvoer het.
Kinderontvoering en mensehandel: Hoe groot is die probleem werklik?
Gesprekke om etenstafels oor mensehandel en kinderontvoering in Suid-Afrika het algemeen geword nadat beeldmateriaal van ʼn man wat probeer het om ʼn kind by haar ma aan die Wes-Rand te gryp, verlede maand wyd gedeel is. Die brandende vraag van al hierdie besprekings is: Hoe groot is die probleem in ons land?
Praat só met jou spruit oor kinderontvoering, mensehandel
Maroela Media het by ʼn spelterapeut aangeklop vir raad oor hoe om jou kind te benader wanneer dit by gewigtige kwessies soos kinderontvoering en mensehandel kom.
Verdagte in Tazné se verdwyning vas
Die 8-jarige Tazné is nog nie gevind nie.
Baba ontvoer
Die verdagte het haar as ʼn maatskaplike werker voorgedoen.
‘Doodloopspore’: As jou kind wegraak …
Een só ʼn verhaal is dié van klein Mighael Myburgh, wat in 1997 spoorloos verdwyn het terwyl hy by sy pa se huis in KwaZulu-Natal was. Vandag, meer as 20 jaar later, is Mighael steeds skoonveld.
Hou op paniek saai oor kinderontvoerings, vra polisie
“Tot dusver dui geen bewyse daarop dat dié voorvalle in Suid-Afrika gebeur het nie en ook nie dat dit werklik plaasgevind het nie.”
Man in hof ná ontvoering van seun (3) wat steeds vermis word
“Die seuntjie se ma het hom na bewering gaan die oggend by die kleuterskool gaan aflaai en toe sy die middag gaan om hom op te laai het hulle [personeel] haar ingelig iemand het reeds die kind kom haal.”
Vriendin wat glo baba ontvoer vasgetrek ná wenk
ʼn Leidraad van die publiek het tot die vrou se inhegtenisneming gelei.
Egpaar se hel oor kinderontvoeringsgerugte op sosiale media
ʼn Egpaar van Pretoria word uit verskeie oorde gedreig nadat valse inligting op sosiale media gedeel is dat hulle kinders by verskeie skole en kleuterskole afneem.
Spur sê oor gerugte van kinderontvoerings
Gerugte doen weer die rondte op SMS’e en sosiale media dat kinders by speelareas van Spur-restaurante ontvoer word. Die restaurantgroep het mense weer gerusgestel dat dié ‘waarskuwing’ net bog is.