Kenners en bedryfsorganisasies in die landbou het Dinsdag belangwekkende voorleggings aan die parlement se grondwetlike hersieningskomitee gedoen oor ‘n moontlike verandering aan die Grondwet ten einde onteiening sonder vergoeding te vergemaklik.
Lees meerAlles vir Dinsdag 4 September 2018
Groen lig vir bekostigbare behuising naby V&A Waterfront
Helen Zille, premier van die Wes-Kaap, het Dinsdag gesê sy verwelkom die groen lig vir bekostigbare behuising naby die V&A Waterfront in Kaapstad.
Sassa-betalings: Poskantoor betaal miljarde uit
Die Suid-Afrikaanse Poskantoor het Dinsdag gesê hy het die huidige betalingsiklus reeds 7,4 miljoen transaksies van welsynstoelae hanteer.
Menslike fout lei tot twee treine wat bots
Twee treine, wat albei toestemming gehad het om op dieselfde roete te wees, blyk die oorsaak te wees van ʼn ongeluk Dinsdagoggend waartydens meer as 112 pendelaars beseer is.
Allister en Rassie: Só verskil hul spankeuses
Dit bly interessant om te sien hoe die afrigters, met ʼn eie spelpatroon en aanslag, aan voorgangers se spanne verander of skielik self handomkeer spanne kies as hulle onverwags verloor.
Ontploffing by Denel-aanleg het ‘hele gebou verwoes’
Rheinmetall Denel Munition het in ʼn verklaring gesê die ontploffing Maandagmiddag by sy depot in Somerset-Wes in die Wes-Kaap het die hele gebou verwoes.
Paartjie dood in badkamer gevind
ʼn Paartjie, albei in hul 60’s, is dood aangetref in die badkamer van hul huis in Cottonlands, KwaZulu-Natal.
ToekomsVenster: Te midde van beproewing
Dit is die verhale van mense wat te midde van erge beproewing vas bly staan het in die geloof wat ’n mens se verbeelding aangryp.
‘Fynskrif’ se Kim gee die jawoord
“Ek het natuurlik ja gesê.”
Verdediging betwis oorsaak van Coligny-tiener se dood
Die hooggeregshof in Mahikeng in Noordwes het Dinsdag gehoor dat Matlhomola Jonas Mosweu (16) moontlik weens bloedinaseming dood is.
Die wêreld in foto’s – 4 September 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ’n slag.
Skok ná moord op ‘goedhartige’ student
“Rowan was ʼn vriend vir so baie, het sy familie gerespekteer en liefgehad en was mal oor sy spanmaats. Hy sal gemis word deur almal wat hom geken het.”
Medevoorsitter van grondwet-hersieningskomitee bedank
Die ANC-LP Vincent Smith het as medevoorsitter van die parlement se grondwetlike hersieningskomitee bedank, maar hy bly aan as LP en beweer hy het nie korrup opgetree nie.
Sperdatum vir kommentaar op Gautengse skoleregulasies verleng
Die Gautengse onderwysdepartement het Maandag aangekondig die sperdatum vir kommentaar op die voorgestelde wysigings aan die toelatingsregulasies van dié provinsie se skole, is nou tot Vrydag 14 September verleng.
Boer in veldbrand vasgekeer: ‘Ek het gedink ek gaan doodbrand’
“Toe ek binne-in in die vlamme was, het die trekker gevrek. Daar was nie genoeg suurstof vir die enjin om te ontbrand nie.”
Bekende Pta-arena in ligte laaie
Johan Pieterse, woordvoerder van die Tshwane-nooddienste, het gesê brandbestryders is steeds op die toneel.
KFC-saak wéér uitgestel
Die saak teen vyf mans van Pretoria wat daarvan beskuldig word dat hulle verlede jaar ʼn egpaar by KFC aangerand het, is Dinsdag weer in die landdroshof in Pretoria-Noord uitgestel.
Tennis: Groot hartseer want die goue driemanskap se era loop uit
Die laaste vyftien jaar se manstoernooie is wêreldwyd deur drie spelers oorheers.
Snotkop sê oor kritiek
“Die video het al baie woede veroorsaak. Party mense sê dit is kommin en te wild, en party sê dit is nie goed vir die Afrikaanse musiekmark nie.”
UV verbied alumni om reünie by koshuis te hou
Luidens die brief het die oudinwoners se versoek om die koshuis te besoek, op ʼn tyd gekom wat sake op die kampus uiters sensitief is.