Rheinmetall Denel Munition sê hy voldoen aan die strengste veiligheidsmaatreëls en internasionale standaarde.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rheinmetall Denel Munition"
Ondersoek moet oorsaak van brand by Denel-aanleg bepaal
Die feit dat daar twee groot voorvalle binne drie jaar by die aanleg was, wek veral kommer.
Ondersoek geëis ná Denel-ontploffing
Volgens die VF Plus is die ondersoek na die vorige ontploffing by die Denel-aanleg wat in 2018 plaasgevind het, nog nie eers afgehandel nie.
Massiewe ontploffing by Denel-aanleg
’n Brand het Sondag laataand uitgebreek by dieselfde aanleg waar agt mense drie jaar gelede tydens ’n ontploffing gesterf het.
Name bekend van werkers wat in RDM-ontploffing sterf
Rheinmetall Denel Munition (RDM) het Donderdag die name bekendgemaak van die agt werknemers wat verlede week tydens die ontploffing by sy aanleg in Somerset-Wes in die Wes-Kaap gesterf het.
Uitslag van RDM-ontploffing binnekort bekend
Die uitslag van die forensiese identifikasie oor die ontploffing by Rheinmetall Denel Munition (RDM)-aanleg in Somerset-Wes in die Wes-Kaap, sal later vandeesweek bekend gemaak word.
Vakbond wil deel wees van ondersoek oor ontploffing by RDM
Die National Union of Metalworkers of South Africa (Numsa) in die Wes-Kaap het Dinsdag gesê hy sal die departement van arbeid skriftelik versoek om deel te wees van die formele ondersoek oor die ontploffing wat by Rheinmetall Denel Munition (RDM) plaasgevind het.
Toetsing by Denel-aanleg hervat
RDM sê hy verstaan dat die gemeenskap steeds getraumatiseerd is ná verlede week se gebeure en juis daarom wil hy alles moontlik doen om sensitief ten opsigte van mense se vrese op te tree.
RDM stel gemeenskap gerus ná ontploffing
Rheinmetall Denel Munition (RDM) het Saterdag inwoners van Somerset-Wes in die Wes-Kaap gerusgestel dat die perseel “absoluut geen bedreiging inhou vir die omliggende gebied en gemeenskappe” nie.
RDM beloof ‘volgehoue ondersteuning’ aan gesinne ná ontploffing
Norbert Schulze, uitvoerende hoof van RDM, het gesê daar is nou niks belangriker as om ondersteuning en sorg aan die gesinne betrokke in “dié hartverskeurende voorval” te bied nie.
Ontploffing by Denel-aanleg het ‘hele gebou verwoes’
Rheinmetall Denel Munition het in ʼn verklaring gesê die ontploffing Maandagmiddag by sy depot in Somerset-Wes in die Wes-Kaap het die hele gebou verwoes.
Dodetal styg ná ontploffing in Somerset-Wes
Die dodetal het gestyg ná ʼn groot ontploffing Maandagmiddag by die Rheinmetall Denel Munition-depot in Somerset-Wes in die Wes-Kaap.
Minstens 4 dood ná ontploffing in Somerset-Wes
Minstens vier persone is dood en verskeie word steeds vermis ná ʼn groot ontploffing by die Rheinmetall Denel-depot in Somerset-Wes in die Wes-Kaap.