Phillip Schutte en Pieter Doorewaard word deur ʼn eis van “etlike miljoene” se skadevergoeding in die gesig gestaar in verband met die dood van ʼn 16-jarige seun.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Coligny-moordsaak"
NVG tevrede dat Coligny-twee onskuldig is
Pieter Doorewaard en Phillip Schutte is aanvanklik skuldig bevind aan die moord op Matlhomola Mosweu (16).
Sanco ontsteld oor vryspraak vir Coligny-twee
Sanco is bekommerd dat die uitspraak, wat “op die hakke volg van ʼn oplewing van rassisme, rassespanning verder kan aanhits”.
Coligny-twee: Onskuldigbevinding in die appèlhof verwelkom
“Hierdie saak was van die begin af in omstredenheid gehul weens die gebrekkige getuienis wat die staat aanvanklik voor die hof gebring het.”
Onskuldig, sê appèlhof oor Coligny-twee
Die mans het spesiale verlof gekry om direk by die appèlhof in Bloemfontein te appelleer teen hul skuldigbevinding.
Coligny-twee hoor oor borgtog
Dit kom nadat die mans wat in Maart vanjaar aan die moord op die tiener Matlhomola Moshoeu skuldig bevind is.
Uitspraak voorbehou in Coligny-2 se borgtogaansoek
Die mans se regspan, onder leiding van adv. Barry Roux, het die appèlhof suksesvol gepetisioneer om verlof tot appèl te kry nadat die hoë hof in Mmabatho in Maart vanjaar geweier het om verlof tot appèl in dié saak toe te staan.
Ooggetuie in Coligny-saak ‘vrees vir sy lewe’
Die enigste ooggetuie in die Coligny-moordsaak wat glo erken het dat hy in sy getuienis in die hof gelieg het, meen sy lewe is in gevaar.
Coligny-twee: ‘Dis ʼn lang pad, maar ons stap hom’
“Hulle sit onskuldig in die tronk, so dit kan nie anders as om beter te gaan nie,” sê een van die mans se vrou.
Appèlhof staan Coligny-mans se aansoek toe
Die volgende stap sou wees om weer aansoek te doen om borgtog, hangende die finalisering van die saak in die appèlhof.
Coligny-mans wend hul direk tot appèlhof
Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het sy organisasie verwag dat die regter in die saak nie bereid sou wees om verlof tot appèl toe te staan nie, aangesien hy moeilik sou erken dat hy “ernstig misgetas het” in sy aanvanklike besluit om die twee mans aan moord skuldig te bevind.
Coligny-twee se appèlaansoek misluk
Die twee mans wat skuldig bevind is aan die moord op ʼn tienerseun van Coligny in Noordwes se aansoek om verlof tot appèl teen hul skuldigbevinding en vonnis is Donderdag in die hooggeregshof in Mmabatho van die hand gewys.
Uitspraak oor Coligny-twee se appèl voorbehou
ʼn Aansoek om verlof tot appèl is Vrydag in die hof aangehoor.
Coligny-twee: AfriForum begin appèlproses
AfriForum het besluit om betrokke te raak nadat dit aan die lig gekom het dat die enigste ooggetuie in die saak glo in die hof gelieg het.
Vermoorde tiener se familie ontvang ʼn huis
Job Mokgoro, premier van Noordwes, sal Donderdag as deel van Menseregtedag ʼn nuwe huis aan die vermoorde tiener van Coligny, Matlhomola Mosweu, se familie oorhandig
Barry Roux sal Coligny-twee se stryd verder voer
Adv. Gerrie Nel en sy span by AfriForum se privaat vervolgingseenheid lewer ook bystand om die saak te ondersoek.
Coligny-saak: Polisiekommissaris verwelkom vonnis
Mosweu se pa het ná afloop van die verrigtinge sy ontevredenheid oor die vonnis uitgespreek en gesê hy meen die beskuldigdes moes lewenslange tronkstraf gekry het.
Coligny-twee gevonnis
Pieter Doorewaard (27) en Phillip Schutte (34) is Woensdag in die hooggeregshof in Mahikeng gevonnis in verband met die moord op Matlhomola Mosweu (16).
Coligny-saak: Twee vandag gevonnis
Regter Ronnie Hendricks sal na verwagting sy vonnisuitspraak lewer in die saak teen Pieter Doorewaard (27) en Phillip Schutte (34) wat skuldig bevind is aan die moord op Matlhomola Mosweu op 20 April 2017 in die Scotland‑ informele nedersetting net buite Coligny.
Vonnisoplegging in Coligny-saak uitgestel
Die saak teen twee mans, wat skuldig bevind is op aanklag dat hulle die 16-jarige Matlhomola Mosweu van Coligny doodgemaak het, is Donderdag in die hooggeregshof in Noordwes uitgestel.