Hy sê ook dat Misuzulu koning sal bly terwyl die appèl van stapel gestuur word.
Lees meerAlles vir Woensdag 13 Desember 2023
14 vas vir bedrog van meer as R40 miljoen
“Die lede van hierdie sindikaat het glo vals voertuigfinansieringsaansoeke geskep en by motorhandelaars ingedien met wie hulle ʼn korrupte verhouding gehad het.”
Tshwane-metro waarsku oor cholera-uitbreking in Zim
“Inwoners moet seker maak dat hulle die nodige voorsorgmaatreëls tref, aangesien oorgrensreise na verwagting oor die feestyd sal toeneem.”
Jhb-man gered wat in vleismeul by supermark vassit
“Toe hy vry is, is die besluit geneem om hom met behulp van die Netcare911-helikopter na ʼn spesialisfasiliteit te vervoer vir die bepaalde sorg wat hy benodig,” sê Van Reenen.
Was brand by parlement ‘georkestreerde voorval’?
Die skermgrepe – waarin daar gesien kan word hoe die vermeende brandstigter ure lank in die parlementêre kompleks ronddwaal voordat hy eindelik ʼn brand stig – bied ʼn skokkende tydlyn van gebeure wat tot die brand gelei het.
‘Dronkbestuurder’ eerste keer in hof oor ongeluk wat kitskosafleweraar eis
“Dit is meer as ’n jaar sedert my seun vermoor is en niemand, behalwe die eenheid, was nog in aanraking met my nie. Dit is asof my kind ’n hond was. Sebati het die hond geskop en eenvoudig aangegaan met sy lewe.”
Roossenekal-boer wil teenklag teen ‘betreders’ indien
Frederick Benjamin Erasmus het Woensdag, tydens sy aansoek om borgtog, in ʼn beëdigde verklaring aangevoer hy is verlede Vrydag in hegtenis geneem voor hy kans gekry het om ʼn klag by die polisie in te dien.
Video: SA en China se ‘goue era van verhoudinge’ gevier
Verskeie hooggeplaastes van die ANC en die SAKP het die geleentheid in China se ambassade in Pretoria bygewoon.
Genade vir kleinboere ná verwoestende oorstromings
ʼn Klein genade in die vorm van ʼn mark vir organiese produkte in Kaapstad het die afgelope naweek talle kleinboere in staat gestel om die oorblyfsels van hul oeste wat tydens oorstromings verwoes is, te verkoop.
Gautengers, buitelanders belê groot in luukse Kaapse eiendom
Kopers het vanjaar gesamentlik R3,3 miljard vir eiendomme in Kaapstad opgedok.
ToekomsVenster: Oom, help my!
Maar wat word dan van die mense wat sê, vra, smeek: “vat my net hier weg”?
Kreatiewe Karookinders beïndruk met pophuisprojek
“Baie van hierdie kinders ken ook net armoede of sukkelende omstandighede. Ons wil hê hulle moet weet hulle kan droom en boonop beloon word vir hul harde werk.”
Eddie land weer op sy voete
Japan se rugbybase het vandag bevestig dat Eddie Jones van 1 Januarie 2024 die land se nuwe rugbyafrigter is.
Stappe teen verpleegsters wat jong slagoffer versaak
ʼn Verdoemende verslag het onthul dat die twee verpleegsters versuim het om die nodige sorg aan ʼn 15-jarige verkragtingslagoffer te bied, wat waarskynlik tot haar ontydige dood gelei het.
Só lyk beurtkragvooruitsig tot Sondag
Fase 2-beurtkrag word om 16:00 vandag hervat en sal tot 05:00 Donderdagoggend voortduur.
Borane nou ook onder gBLUP-elite
Inligting oor merkers van enkelgene van onder meer verskillende genetiese afwykings en ernstige genetiese siektes, asook poenskopgene, dubbelbespiering en vleissagtheid word verskaf.
Bekendstelling: KTM 1390 Super Duke R
In 2024 sal dit al 30 jaar wees sedert die eerste Super Duke die lig gesien het.
Moenie dat aanlyn bedrieërs jou Kerstyd bederf
Verbruikers word aangemoedig om ekstra wakker te wees en nie sommer vir enige oënskynlike winskopie of los gelukkie aanlyn te val nie.
Hoof by Vrystaatse skool gegryp, losprys geëis
Gewapende aanvallers het die hoof glo by die skool oorrompel en later ’n losprys van die skool vir sy vrylating geëis.
Lesufi se ‘private weermag’ is ‘gevaar vir hulself, inwoners’
ActionSA eis dat die eenheid ontbind word en sê misdadigers moet in vrees leef, nie wetsgehoorsame burgers nie.