Die nuwe pikkewynvoetoorgang naby Boulders Beach is byna te mooi om oor te loop.
Alles vir Woensdag 13 Desember 2023
‘Brooklyn Nine-Nine’-akteur sterf
Hy was veral bekend vir sy rol in die misdaadreeks “Homicide: Life on the Street”, waarmee hy ʼn Emmy in 1998 verwerf het.
Noodgeval? Dié produk praat wanneer jy nie kan nie
Die stelsel werk saam met ʼn gratis app op jou foon en word gekoppel aan jou profiel om jou gesondheidsinligting met nooddienste en mediese personeel te deel, wanneer dit nodig is.
Opgeskorte vonnis vir Eskom-werker wat olie steel
Die kragvoorsiener sê hy verdra geensins oneerlikheid of misdadigheid van sy werknemers nie, en sal voortgaan om kwaaddoeners in die organisasie uit te werk.
Gedig: Welkom tuis
“Jy is warm verwelkom deur ʼn koor familielede met diep en hoë stemme en vyf paar oë vraend op jou.”
Kind, drie ander kritiek toe trok in huis inploeg
Die vragmotorbestuurder het glo ʼn slaggat probeer vermy en in die huis ingeploeg.
Voorspelerstryd deurslaggewend teen La Rochelle
“Hul agterspelers kan opwindende spel opdis, maar ek dink die grootste gevaar is ongetwyfeld hul voorspelers,” het die Stormers se immergroen Deon Fourie gesê.
Demi Lee Moore skop stof in oë op Top-20
Chris Steyn, Die Kontrak 3-wenner, moes plek maak vir sy mentor, Demi Lee Moore, se jongste snit, “Hart breek”, wat in die eerste plek op…
Resep: Aarbei-en-framboosjellie
Jy verdien ʼn ou soetigheidjie.
Grand i10 is eerlike wiele met goeie waarde
Op die pad loop die Hyundai lekker. Sy ritgehalte is gemaklik en sy padhouvermoë heel goed vir dié soort karretjie.
Skadevergoeding van Coligny-twee geëis ná seun se dood
Phillip Schutte en Pieter Doorewaard word deur ʼn eis van “etlike miljoene” se skadevergoeding in die gesig gestaar in verband met die dood van ʼn 16-jarige seun.
Skrywer van Hougaard-boek het nog hoop vir Derick
Nel sê sy hoop is dat Derick weer beheer oor sy lewe kan kry en vir ander iets kan beteken, al het Derick hom daarvan beskuldig dat hy hom “onder die bus gegooi het”.
Baba dood wat glo in motor vergeet is
ʼn Saak van strafbare manslag word ondersoek ná die dood van ʼn ses maande oue baba in Despatch in die Oos-Kaap.
Japan se oudste persoon sterf op 116
Japan se oudste persoon is Dinsdag in die ouderdom van 116 oorlede, nadat sy onder meer twee wêreldoorloë en verskeie pandemies oorleef het.
Vyf vas wat Staatsteater glo uit miljoene bedrieg
ʼn Voormalige werknemer van die Staatsteater in Pretoria is saam met vier medebeskuldigdes in hegtenis geneem in verband met beweerde geldwassery, bedrog en diefstal.
Gedagte vir die dag: Advent-tyd is gee-tyd
“As hulle hierdie goeie nuus verstaan, sal hulle goeie dinge vir ander mense doen” (Titus 3:8c).